Duiker 11
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Duiker Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Duiker 11 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Struisbaai, ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende kustoevlugsoord.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl gaste in die derde slaapkamer gebruikmaak van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en dit spog ook met 'n binnebraai. Vir vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Buite is daar 'n goedversorgde tuin wat genoeg ruimte bied vir buitemuurse aktiwiteite. Dit het ook 'n see-uitsig oor die baai in die verte. Daar is genoeg parkeerplek op die perseel en die verblyf is stapafstand vanaf die strand en plaaslike winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 168
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 11 Duiker Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Duiker Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang