LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Duintjie | LekkeSlaap
+18

Duintjie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Die Kom, 7381, Paternoster, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Duintjie bied vir hardwerkende en moeë reisigers 'n mooi, luukse selfsorghuis in Paternoster aan die Weskus. Die huis het slaapplek vir 6 gaste.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n bad en 'n stort het, en deur 2 slaapkamers gedeel word.

Daar is ook 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien in vir ekstra gerief. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n binnebraai. Buite kan gaste gebruik maak van die braaigeriewe en die parkeerplek op die perseel. Die huis het WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Duintjie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir Duintjie
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • St Augustine-weg 87, Die Kom, 7381, Paternoster, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duintjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Die Kom, 7381, Paternoster, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebcfc0082fe9d2ba5b8feefda03a4734ee1802c05d1e41f0a1e6c625084accba5c2ccda417bfc4ec9a0a4dc76f37d64f7403?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550  per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 No 5 Die Kom Paternoster Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808788847424 17.890567717923
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem