Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dullstroom Country Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bronwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 66 resensies vir Dullstroom Country Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Celeste F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Héérlik gekuier, rustig en pragtige omgewing. Vriendelike diens en goeie kommunikasie. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Celeste, thanks so much. Look forward to seeing you again.
Regards, Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Natasha M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful, beautiful and worth it.

Was a great getaway from city life. Enjoyed beautiful walks to different spots on the farm. Did not expect the cottages to be so close to the main road and railway line though. But it did not detract from the beautiful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Natasha,
Thank you for your review and I'm glad you enjoyed your stay. The road is a bit of an intrusion, especially the trucks.
Regards, Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Carmen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place, but careless owner.

We stayed in the Peppercorn Cottage over the weekend with our two dogs. The cottage had everything you need - stoep and braai area with a lovely view, a fully equipped kitchen, fireplace, comfortable bedding and clean bathroom. The walking trail is close to the cottage and it was a great experience with our dogs. Bronwen was extremely helpful and friendly. The only downside of the weekend was the owner who let her dogs roam free close to our cottage, even though it's a rule to keep your dogs on a leash close to where other guests stay. The dogs fought twice, which was terrible and careless of her to not follow her own rules. Our dogs aren't social, so for guests with social dogs it might not be a problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Carmen,
Thank you for taking the time to give us your feedback. We are very pleased you enjoyed your stay.
We will look into extending our current fenced area around Peppercorn cottage so that we do not have any future incidents like yours. My apologies for the unpleasantness caused.

Dullstroom Country Cottages
Morne D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Gesin met klein kinders

Wat jy betaal is wat jy kry.

Dit is waarde vir geld, baie mooi plek, huis kort bietjie aandag as dit by die klein dinge kom maar baie lekker plek (braai utensils, gordyn in TV-kamer, vuil matte in TV-kamer).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly een van ons gunsteling plekke in Dullstroom.

Dit was ons derde keer by die Country Cottages, baie mal oor die area. Ek sal net voorstel dat die verblyf meer aandag kan kry, veral die badkamers en die dak en ligte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan M
Gesin met klein kinders

Ongelooflik aangenaam en ontspannend.

Wonderlike ligging en ongelooflik mooi! Waterval op jou stoep en pragtige vis gekry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam en rustig.

Ons het die paar dae van rus en vrede geniet. Dit was ysig koud maar die kaggel het opgemaak daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

It was a pleasure to host Elsabe and hope to see her again in our beautiful part of the country.

Dullstroom Country Cottages
Lientjie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heelike ervaring en sal verseker weer gaan besoek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewit O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewit O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort.

Dit is 'n baie mooi plek, ons was net uitgevang toe daar geen drinkwater of melk/poeiermelk in die cottage was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Dewit,
We do state in our confirmation email that the water on the farm is perfectly safe and very nice to drink, as it is pure borehole water; this is why we don't put drinking water in, as it will be the same as the water you get from the taps.
Regarding the milk, it is a self-catering cottage, so we do provide the welcome coffee/tea, but most guests bring milk for the stay.
Apologies if this detracted from your stay.
Regards, Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Leon V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

10/10, wat 'n wonderlike ervaring. Die skoonheid en rustigheid is net wat die siel nodig gehad het. Baie om te doen en 'n lekker omgewing om te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie, super knus. Het heerlik gerus.

Baie goeie waarde vir geld. Peppercorn Cottage is pragtig en privaat, baie goed uitgerus en ruim. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Thanks so much for your kind words, it was a pleasure having you stay with us and we look forward to welcoming you back.

Dullstroom Country Cottages
Belinda M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne saam met ons hond Cooper.

Pragtige omgewing met die mooiste natuurskoon. Kan regtig net ontspan en vars lug inasem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Belinda,
I'm so pleased you enjoyed our beautiful part of the country and had a good stay.
We hope to see you again.

Dullstroom Country Cottages
Henriette S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

'n Pragtige plek met lekker damme vir visvang. Net buite Dullstroom, maar gerieflik naby vir inkopies. Ons het reeds ons volgende wegbreek daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Henriette and Werner,
I am so pleased you enjoyed yourselves and could recharge a little. We look forward to seeing you again,

Dullstroom Country Cottages
Boyd W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Boyd W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful farm with nice walks.

DSTV not working - LNB/dish faulty. No toilet seat. Poor fishing - 4 large dogs playfully swimming in the only dam we were allowed to use, then jumped up on us with muddy paws.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Boyd,

Thank you for your review, I can understand your frustration. The condition of the cottage on your arrival was unacceptable and is being redressed as a matter of urgency.
As for the dogs, we have blacklisted those guests and they will not be returning to the farm, as they ignored all complaints about the dogs, and those dogs are huge!
Thank you for staying with us and I hope you enjoyed other aspects of the beautiful farm.
Regards, Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Gerdus T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek na 'n pragtige plek.

Die wittebroodsuite was baie mooi en netjies. Die plaas is besonders mooi en mens het vrye teuels om te verken. Bronwen was vriendelik en agtermekaar. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandi C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandi C
Gesin met klein kinders

Heerlike asemhaal wegbreek!

Dit was vir ons as gesin 'n groot bederf! Ons sal definitief weer terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Leandi,
I'm so pleased you enjoyed yourselves and our little Mustard Seed gem of a cottage!
I really look forward to seeing you again.
All the best for a happy, healthy and successful 2023.
Warm regards,
Bronwen and the Team at Dullstroom Country Cottages

Dullstroom Country Cottages
Adele W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker by the Country cottages, ons is verlief op die plaas.

Dit is die mooiste omgewing, ons is mal oor die voëllewe op die plaas. Stap heerlik daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Adele,
I'm so pleased your enjoyed yourselves, and the birdlife, it is incredible on the farm.
We hope to see you again in our beautiful part of the country.
Regards, Bronwen.

Dullstroom Country Cottages
Mia-anne O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia-anne O
Gesin met klein kinders

So lekker om Kerstyd by Picnic cottage te kon spandeer.

Dit was rustig en die natuurskoon het natuurlik bygedra tot optimale waardering vir die plek. Ons het heerlik by die waterval geswem, aande by die kaggel deurgebring en lekker op die stoep gebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Mia-anne
You definitely enjoyed all aspects of the beautiful farm and accommodation.
Really hope to see you again in our beautiful part of the country.
Regards, Bronwen.

Dullstroom Country Cottages
Kiey B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, Special, Cosy and Safe.

This place will forever have a special place in our hearts. We got engaged here as we could not seem to think of a better opportunity and venue. Absolutely stunning. Bronwen and her team at Dullstroom Cottages were kind, friendly and assisting with our every need. Thank you once again for everything. We will see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

We would like to wish you the best and happiest of lives together; remember, we do weddings.
Looking forward to seeing you again.

Warmest regards,
Dullstroom Country Cottages Team

Dullstroom Country Cottages
Jackie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat. Geen netwerk beskikbaar nie.

Pragtige omgewing en as die weer saam speel, kan jy die omgewing te voet verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Jackie,
You will just have to visit again when the weather is better.
Warm regards,
Bronwen and Team at Dullstroom Country Cottages

Dullstroom Country Cottages
Nicolette V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect place for you and your partner to take a break from busy city life.

We enjoyed the farm atmosphere, walks around the farm and peaceful evenings next to the fireplace. Close to the town which has lovely tourist things.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Nicolette,
Thank you for you kind words and I'm so pleased that you had a peaceful and relaxing break, and that the "farm guides" kept you company and showed your around!
Hope to see you again,
Warm regards, Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Ehlana V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ehlana V
Saam met vriende

Pragtige en rustige blyplek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Ehlana,
Om sterre te sien is 'n eer van die hoogste ranking.
Groete,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Elsa H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasheer was baie vriendelik en tegemoedkomend.

Baie netjiese plek en baie mooi omgewing en staproetes. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Elsa,
Thank you for your kind review, we hope that we get to see you again in our beautiful part of South Africa.
And well done on the tea bag fire lighter.
Regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Kerry A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful. Tranquil and cosy.

Bronwen was extremely attentive. The farm is very pretty with waterfalls, fishing and picnic spots. Peacocks and farm dog were extremely friendly and entertained us during our stay. Very cozy on the very chilly nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet C

Heerlik gekuier. Mooiste uitsigte oor die dam.

Die natuurskoon is asemrowend met die watervalle, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Sanet,
Thank you for your review, I hope you and your family had a great weekend sharing family time.
Warm regards, Bronwen.

Dullstroom Country Cottages
Carna J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Carna J
Enkelreisiger

Dit was die slegste naweek weg in my hele lewe.

Met aankoms het TV en DStv nie gewerk nie. Eers volgende dag 10:30 is daar vir my Netflix opgestel. Die laaste dag van my verblyf was dít ook foutief, só 2 uit 4 dae geen TV. Pet friendly en TV met DStv is my 2 hooffilters. Dit het gereën so daar was niks anders om te doen as TV kyk nie. So die situasie was onaanvaarbaar. En hulle houding en woorde was: "Sorry the weekend didn't work out for you." Dit is swak. Ek het nie gekry wat ek geboek en betaal het voor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende natuurskoon.

Ons was verrassend en verbaas oor die mooi natuur en het gereeld gaan stap. Dis baie rustig en mens voel sommer uitgerus na 'n paar dae se kuier tussen die watervalle en woude. Ons sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Karen,
I am so pleased that you enjoyed yourselves and took the time to explore the beauty of the farm.
Hope to see you again in our beautiful part of our country.
Regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Gert J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige blyplek.

Goeie diens en netjiese eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Gert,
Thank you for your kind words, we look forward to seeing you again in our beautiful part of the country.
Warm regards,
Dullstroom Country Cottages

Dullstroom Country Cottages
Natasha D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful cottage on a beautiful farm.

Peppercorn Cottage is a very cosy little cottage with a well equipped kitchen, DStv and a lovely fireplace. Clean and neat. The fenced off area for pets is very small, out the back door with no grass and very muddy when it rains, but does include a cat/dog flap into the house. The farm has beautiful dams and areas for walking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Natasha,
Thank you for your kind review. We need to relook at the fenced area for the dogs, as you point out, it is small and gets muddy, so not easy to keep your dogs clean if you let them out there.
We hope to see you soon in our beautiful part of South Africa,
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Andre N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Net yskas aangemeld wat nie werk nie, maar vrieskas werk wel, sou kom regmaak het, was nooit gedoen nie. Al ons goed in die yskas het afgegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Andre,
I do apologise for the fridge. The maintenance man did inspect it when you reported the problem and all seemed to be working fine, so he didn't replace it at the time.
Regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Malesele S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malesele S

Beautiful, peaceful and restful.

Booked the place for my mom and aunt. They loved it and said they would definitely love to return. Bronwen is a gem of a host. The rooms are spacious and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Pragtige plekkie, nie te ver uit die dorp nie. Alles was baie netjies en skoon. Die omgewing en die huisie was so pragtig ons sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Antoinette,
I'm so pleased your enjoyed our little Mustard Seed Cottage, it really is a very special Cottage.
Thanks for your kind words and we hope to see you again, for a little longer next time, in our beautiful part of South Africa.
Warm regards, Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Janie G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker. Ons kon lekker ontspan en alles was baie netjies en skoon.

Ek sal elke maand soontoe gaan vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Janie,
Thank you for your kind words, we would love to see you every month.
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Hannah M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Peace and tranquillity. I am definitely going to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Thank you so much, look forward to having you back. I didn't hear a word from you all weekend, I'm so glad you were able to relax and take time out.
Until next time, take care.

Dullstroom Country Cottages
Annelie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V
Saam met vriende

Bederf jouself met 'n kuier in die woud.

Die Honeymoon Cottage is pragtig en netjies binne. Daar is 'n lieflike badkamer met 'n groot stort en venster wat oopmaak sodat dit voel asof jy onder die bome stort. Die kamer is ruim met 'n baie gemaklike bed. Jy kan rustig op die stoepie sit en kuier. Die omgewing is werklik baie mooi - sorg dat jy tyd het om bietjie te stap op die plaas. Daar is ook 'n pragtige waterval by die Picnic Cottage - beslis 'n klein stukkie paradys met groot boomvarings en lowergroen plantegroei. Ek sal beslis weer die Honeymoon Cottage bespreek, hoewel daar tog enkele dinge is wat gepla het. Voor die cottage is daar 'n geboude sementdammetjie - wat ongelukkig geen water in het nie. Dit is werklik 'n seer oog en skep 'n negatiewe indruk as 'n mens daar aankom. Agter die huisie is daar ook 'n vervalle gebou wat tussen lang gras staan. As jy die badkamervenster oopmaak, kyk jy hierop uit. Ons was bederf met die geluid van reen op die sinkdak deur die nag en vroegoggend was die bome net spookfigure in die mis - ons kon Dullstroom op sy beste beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Annelie, thank you so much for your review, we look forward to seeing you again.
Thank you also for your criticism, as this keeps us on our toes for maintenance and other issues that we may not otherwise pick up. We are aware of the water feature being dry. It developed a leak, so had to be emptied and completely dried out before we can repair the leak. The recent rains haven't helped us there at all!
As regards the old building at the back of the Cottage, this is something we are addressing now. We are looking at ways of hiding it from the window and this is all on our list for early December, while we are relatively quiet and can work on issues on the farm.
Many thanks, and warm regards, Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Jiafeng L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jiafeng L
Saam met vriende

Beautiful view, quiet, safe, clean, very good for a break.

Highly recommend, if you can get a daily service, it will be perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Jiafeng,
Our daily service is resuming in a week, once all our staff has had both their vaccinations and the 2 week period thereafter. We did this for both their safety and that of our guests.
I'm glad you enjoyed yourselves and had a good break.
Regards, Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Du Toit B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Du Toit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus.

Hoor die trein en karre in die aand. Dit kan dalk vir ander mense pla, maar darem nie vir ons nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Du Toit
Thanks for your review.
It is a pity that the road and railway are close to the farm, but it also means guests don't need to have 4x4s to be able to access our accommodation in the cottages closest to the entrance, as needed at so many other farm venues.
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Jan H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Baie rustig met dammetjie en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Jan,
Thank you for your review, we look forward to seeing you in our beautiful part of the country again.
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Attie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Effens ontnugter oor die beperkte forelhengel-areas.

Baie is verwag van die vele damme wat daar was, maar het eers met inklok besef dit was vir sindikate alleenlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

I am working on rewording the information about the fishing and hopefully, this will clear up future misunderstandings. It's not always easy working with a middleman, to get the correct info across but I will get it right.

Dullstroom Country Cottages
Stefanie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie B
Gesin met klein kinders

Koel, vars lug en die groen natuur!

Die plaas is goed geleë, slegs 'n paar minute se ry van die dorp af. Pak beslis reënstewels in vir die reënerige plaasdae en berei voor op baie rooigrond. Lekker spasie vir honde rondom die huisie, en hulle geniet die stapspasie so veel as die kinders. Omring deur groen heuwels en bloekombome, is dit vreeslik rustig, maak net seker om aktiwiteite vir klein kinders in te pak op die koue dae. Wonderlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker rustige naweek. Ek sal weer daar gaan kuier.

Baie netjies en skoon binne. Ons het dit regtig baie geniet. Die waterval op die plaas is baie mooi. Sal enige tyd weer treuggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanté L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruskans in 'n asemrowende ligging.

Ons het ons verblyf by Dullstroom Country Cottages baie geniet. Die eienaar was baie behulpsaam. Ons moes ons datums skuif weens onvoorsiene omstandighede en sy het ons in 'n japtrap gehelp. Ons was stomgeslaan deur die pragtige verblyf omring deur natuurskoon. Dit is werklik die beste plek om weg te kom en behoorlik te rus. Ons was nie baie ver van die dorp af nie en kon maklik aktiwiteite in die dorp gaan doen. By Dullstroom Country Cottages self is daar ook baie plek om te gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Thank you so much for your kind words, I'm so pleased your enjoyed your stay on our beautiful farm and also took time to go into Dullstroom.
We look forward to seeing you in our beautiful part of South Africa again.

Dullstroom Country Cottages
Christa V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mooi en gesellig.

Die plekkie kort net bietjie meer aanwysings vir die visvang gedeelte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Christa,
Thanks, this has been moved to the top of the To Do List, so hopefully next time you visit, there will be proper signage and info in the cottages about the fishing.
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Mike H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage was adequate, but not worth the money.

The flyfishing was on par at Bembe Dam, but the cottages are too far from the waters. Would not suggest to stay there if you want to flyfish, but for a stayover would suggest it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Gemaklik ingeboek. Buite die dorp maar nie ver nie. Heerlik rustig. Baie gemaklik ingerig, als wat nodig is. Heerlike warm toe kaggel en ingeboude buitebraai. Netjies. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome baie lekker

Dit was 'n baie mooi plek en lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Pieter,
Thanks for your review, I am so pleased you were able to relax and enjoy.
I hope to see you again,
Regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Charl D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl D
Gesin met tieners

Had a wonderful stay at Picnic Cottage which has everything you need.

A superb location and some great fishing! Picnic Cottage is well appointed and had everything we needed for a comfortable stay. Fishing was great and the whole family thoroughly enjoyed the stay. Staff all very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Charl,
Thank you so much for your kind review, we look forward to seeing you again in our beautiful part of South Africa,
Stay warm, stay safe,
Regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Vea / Allyson W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vea / Allyson W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dit is 'n baie mooi en lekker plek om te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Allyson,
Thank you so much, I'm glad you were able to relax!
Hope to see you again in our beautiful part of the country,
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Rene W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Rene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kaggel maak nie die plek lekker warm nie, daar kort 'n aircon.

Plek kort 'n update, ek sou meer betaal het. Maar vir dit wat jy betaal is dit waarde vir geld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Thank you for your feedback; the Crofts are our next upgrade project. We have been working through the Cottages on the farm over the last year and are finishing with the Crofts.
We hope that you will visit us again and be happy with what we get done.

Dullstroom Country Cottages
Simore V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simore V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is mal oor die wittebroodsuite!

Baie oulike en mooi verblyf op 'n plaas so paar kilometer buite Dullstroom. Ons het weer in die wittebrood gebly, maar al die ander kothuise lyk net so oulik. Lekker gaan stap op die plaas, verby 'n paar damme en bokkies, en mooiste uitsigte. Uitstekende kliëntediens van Bronwen en span af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Simore,
I'm so pleased you enjoyed your stay again. I hope you noticed the various upgrades, especially in the garden, since your last stay, as our first ever guest in the Honeymoon Suite all those years ago.
Hope to see you soon once your baby has arrived.
Warm regards, Bronwen.

Dullstroom Country Cottages
Gert S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die Dullstroom-ervaring in geheel. Van die berge, stroompies, damme, forelvang tot die perde. Dir was 'n ongelooflike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Gert,
Thank you for your kind words.
I am so pleased you had a full Dullstroom experience and look forward to seeing you again in our beautiful part of the world.
Stay safe in these weird times.
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Esme V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plaas met genoeg ruimte om te stap saam met jou honde. Huisie is gerieflik.

Ons het in Peppercorn Cottage gebly wat as troeteldiervriendelik bemark word. Die erf is egter nie omhein nie wat dit baie moeilik maak met honde. Die adverensie het nie genoem dat dit nie omhein is nie. Die huis is ook baie naby aan die pad en dit raas baie tot laat in die aand met al die vragmotors op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Baie rustige atmosfeer.

Blyplek was pragtig en baie netjies. Baie goeie diens gekry. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Magda,
Thank you for your kind words and for staying with us.
We look forward to seeing you in our beautiful part of the country again.
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Ella D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste kothuis met 'n heerlike kaggel.

Ons het heerlik met ons 2 honde by Mustard Seed Cottage gekuier. Pragtige damme en 'n baie mooi omgewing om in te gaan stap. Meer as genoeg kaggelhout vir 'n koue naweek! Die kothuis was baie mooi skoon en is ook elke dag gediens. Die kombuis was goed toegerus en ons het niks kort gekom nie. Bronwen was baie hulpvaardig en vriendelik. Alles 100%!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Ella
Thank you so much for your kind words, I'm so pleased you and your dogs had a good break.
We look forward to seeing you in our beautiful part of the world again.
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Ernst S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst S
Gesin met tieners

Lieflike natuurskoon, stil en rustig. Koud in die aande, maar dit is Dullstroom.

Ons het Peppercorn bespreek vir drie volwassenes vir 4 aande. Die dag voor aankoms het die eienaar vir ons gevra of ons sou belangstel om opgegradeer te woord na Hatch End, 'n huis met drie slaapkamers en suite. Wat 'n voorreg vir dieselfde prys met alles wat jy nodig het en 'n fantastiese uitsig oor die dam. Lekker gerus en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Ernst
Thank you so much for your kind review, I am so glad you enjoyed Hatch End!
We look forward to welcoming you again to our beautiful part of the world
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Hanlie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige tyd in die natuur.

Die huisies is privaat, ver van ander. Ons het in Mustard Seed gebly, 'n oulike kliphuisie. Dis 'n pragtige plaas en damme is loopafstand van die huisie. Oorgenoeg vuurmaakhout was verskaf en ons het die kaggel en braaiplek op stoep geniet. Die bestuur was heeltyd beskikbaar om inligting te verskaf en te voorsien wat kort gekom het. Dit is teen die hoofpad en treinspoor langsaan geleë so ongelukkig hoor mens die lawaai van voertuie en die trein, maar die mooi natuurskoon maak op daarvoor en ons het steeds dit geniet. Die hoofslaapkamer het 'n koninginbed, nie koning soos aangedui op LekkeSlaap, maar dit was nie 'n probleem vir ons nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Hanlie,
Thank you for your kind review, and for understanding about the train. We are so used to them, we don't even hear them anymore.
I am changing the info about the king-size bed now.
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Terrance N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrance N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, restful and relaxing.

The service was excellent. The natural surroundings were superb! The peace and tranquility was exactly what we required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Terrance,
Thank you so much for your kind review, so pleased your enjoyed your stay and were able to relax and unwind.
Warm regards,
Bronwen

Dullstroom Country Cottages
Jolene J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig, heerlik en die moeite werd!

Ons het heerlik by Dullstroom Country Cottages gebly, ons was lekker snoesig in ons Mustard Seed huisie en het die plaasatmosfeer en Dullstroom weer vreeslik geniet. Boonop het ons fantastiese diens gehad die eienaar het ons mooi gehelp om by ons bestemming uit te kom. Ons was lekker naby aan die dorpie en kon lekker ontspan. Ons sal graag weer wil besoek sodra ons weer kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar onveilig. Baie geraas van hoofpad na Lydenburg.

Plek was baie netjies, maar daar is geen sekuriteit nie. Jou motor word baie ver in die ooptes parkeer. Dis onophoudelike geraas van al die vragmotors en voertuie, want die verblyf is so na aan die hoofpad. Baie stiller by ons huis wat in die stad is. Nee het dit glad nie geniet nie. So ongelooflike pragtige plek met baie potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vervullend.

Pragtige forelplaas in landelike omgewing, met gemaklike privaat verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Emma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely loved our four night stay!

Views from Hatch End are stunning and doggies had a fantastic time. Super to be on the water directly in front of Hatch End (where we stayed) right away to fly fish on Bhembe dam. Took long, long walks all over the whole place and the dogs came back exhausted! Lit the fire in the lounge at night and was very cosy, the unlimited firewood (which was dry!) was an unexpected bonus. Will definitely be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Emma,
I am so pleased you and your dogs had a good stay, and thanks for the photo of the fish as well.
We look forward to welcoming you back soon.
Warm regards,
Bronwen, Dullstroom Country Cottages.

Dullstroom Country Cottages
Dean V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dean V
Gesin met klein kinders

The Crofts wat teleurstellend.

Die foto’s en verwagting van The Croft’s was over sold, die eenheid het nie soos die foto’s gelyk nie - die eenheid was out dated en sal sê dit is overpriced vir wat mens kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Thank you for your feedback.
We are currently working on upgrading our Crofts as our next project and hope that, if you come back, you will see the improvements in a couple of months. In the meantime, we work consistently hard to keep them clean and neat and as comfortable for guests as possible.

Dullstroom Country Cottages
Hilda N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, eenkant, ontspanne.

Die pad na die honeymoon suite is nie vir 'n klein voertuig soos 'n Polo nie! Maar ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Hi Hilda, ek is jammer oor die pad, ons werk aan dit en dis alreeds veels beter as 'n paar maande gelede, maar het nog werk nodig. Ek is bly dat die res van die veryblyf was reg vir julle. Groete, Bronwen.

Dullstroom Country Cottages
Esti B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esti B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed experience in beautiful surroundings

Beste piekniek plek ooit. Oulike kothuis, baie skoon en netjies. Vat jou fietse en drafskoene saam om die plaas te gaan verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Dankie Esti, ek is so bly dat julle die hele plaas geniet het, dit is ongelooflik mooi.
Sien uit om julle weer te welkom by ons.

Dullstroom Country Cottages
Nick B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick B
Gesin met klein kinders

While it was an enjoyable destination and the property and location was great, there were some down points.

There are many other properties in the area that are better value for money. Facilities were average for the amount charged, cottage is not attached to the house, thus only a 4-sleeper house with separate cottage for 2 guests. It appears that there was some sort of mould or damp in the one bathroom on the ceilings, main room and second room on the roof. Had numerous issues with the access control during the stay, had to keep calling the local agent to gain access to the property as gate keypad didn't work. It is noted, once booked, that guests can only fish at 1 specific dam in front of the house and not at any of the other weirs or dams on the property. Lots of weeds surrounding the banks of the dam and not as accessible as some of the other fishing spots on the property. Domestic worker was very friendly and did a great job of making sure house was made up daily and dishes were cleaned. Sufficient firewood was provided for the fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom Country Cottages se terugvoer

Dear Nick
Thank you for your review. We take all comments seriously and will be discussing all the points you raised to see how we can better our guests experience going forward.
Thank you for taking the time to put these points down
Best regards,
Bronwen, Dullstroom Country Cottages

Dullstroom Country Cottages
Deidre H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deidre H
Gesin met klein kinders

Good weekend. A great host.

The place itself was a little rustic and dated, but it was clean and had everything we needed. We took the dogs with us, and they had a blast. The farm's location is right next to the main road, so you do hear a bit of traffic noise. I also feel that the farm has a wonderful environment with many potential amenities, but they are underutilised. Overall we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Harmony Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c013824a0ba2e59f670af8f86c2ebb1c2ade73e2fc42e7e99a27a577fd2abfe6b019a38827933abf017d75edcecca4c63dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Off the R540 Harmony Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.358095270031 30.159313529611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem