Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DullVino Apartment @ Millers Cove

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 75

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir DullVino Apartment @ Millers Cove
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met vriende

A great place to unwind. Very close to all the shops and restaurants in the area.

Very helpful and understanding staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer

Baie dankie, Daniel! Bly julle het lekker gebly.

DullVino Apartment @ Millers Cove
Michelle T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Gesin met tieners

Baie gemaklik. Lieflike, ruim woonstel in 'n stil omgewing met alles wat 'n mens benodig. Die kombuis is goed toegerus, die beddens baie gemaklik met goeie gehalte linne, die stort is modern en die bad is massief! Die beste van alles is die lieflike balkon met 'n baie gemaklike riempies bankie waar ons die pragtige sonsondergang en opkoms kon beleef.

Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Hierdie is definitief 'n plekkie waarheen ons sal terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer

Michelle, baie dankie vir die mooi woorde! Bly julle het lekker gebly.

DullVino

DullVino Apartment @ Millers Cove
Ulrich B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrich B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons het lekker gebly. Die woonstel is net af van die hoofstraat. Die hele woonstel kort dalk net 'n ordentlike skoonmaak. Heelwat spinnerakke ens. teen die dak. Vra dalk R50 meer en sit beter toiletpapier uit. Badkamers by garages het 'n beter kwaliteit toiletpapier. WiFi het ook vinnig opgeraak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer

Hi daar, dankie vir voorstelle.

Dullvino

DullVino Apartment @ Millers Cove
Maarten V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maarten V
Saam met vriende

Was gerieflik.

Die woonstel is baie mooi gemeubileer. Dit is net jammer dat dit regtig baie stowwerig was binne die woonstel, asook op die balkon. Daar was ook spinnekoppe bo teen die plafon in die hoofslaapkamer, en die kamermatte kan gerus gewas word. Die treinspoor teenaan die woonstel was nogal steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer

Hi Maarten, dankie vir die mooi woorde! Voorstelle is ook welkom.

DullVino

DullVino Apartment @ Millers Cove
Frans V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met vriende

Soos geadverteer.

Netjies, groot genoeg vir 2 pare. Alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer

Hi, dankie vir 5-ster (rating).

DullVino

DullVino Apartment @ Millers Cove
Cydney B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cydney B
Saam met vriende

We had a good stay, very clean.

Very clean and neat apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer

Good afternoon, thank you for the excellent rating.

DullVino

DullVino Apartment @ Millers Cove
Brett T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Massive apartment that is well furnished and located.

Super easy to find and access. Well fuenished and appointed. Will book again. Great management team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer

Hi, thank you for the 5-star rating, much appreciated.

DullVino

DullVino Apartment @ Millers Cove
Leon S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Gesin met tieners

Sentraal. Waarde vir geld. Netjies.

Sentraal geleë. Goeie waarde vir geld. Netjies binne. Buite kan aandag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer

Dankie, en bly julle het lekker gebly!

Dullvino

DullVino Apartment @ Millers Cove
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhout-straat, Critchley Common Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1201f4b22391657d53dbab4580fc7a77eb6cba01c9a7a7a2560ba31c4f0a3c65286b5976d04498441784bf6427456ad9954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Bosman Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.422399379874 30.099391720238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem