Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumehlezi

Selfsorg
Kampterrein
Vanaf
Vanaf R590
per eenheid
Beskrywing

Elke kampplek het 'n elektriese punt sowel as 'n kraan en gaste moet hul eie toerusting saambring. Daar is 2 gemeenskaplike ablusieblokke met storte en toilette.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Die tariewe wat vertoon word, is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Die skoonmaakdiens word ingesluit.
Die balans is 2 weke voor aankoms aan Travelground/Lekkeslaap betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R1 055
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en moderne afwerkings. Die leefarea bestaan uit 'n oopplan-sitkamer en eetkamer-area. Die eenheid het ook 'n ten volle toegeruste, moderne kombuis. Die eenheid het ook 'n braaiplek en toegang tot al die ander gemeenskaplike geriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gemeenskaplike geriewe, soos swembad, trampolien en braai-area.

Eenheid 5

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R1 055
per eenheid
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het 'n en suite-badkamer en moderne afwerkings. Daar is 'n eetkamerarea en 'n ten volle toegeruste kombuisie met moderne afwerkings. Die eenheid het ook 'n braaiplek en toegang tot al die ander gemeenskaplike geriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gemeenskaplike geriewe, soos swembad, trampolien en braai-area.

Huisreëls

Die skoonmaakdiens word ingesluit.
Die balans is 2 weke voor aankoms aan Travelground/Lekkeslaap betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 880
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die eenheid beskik oor 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n oopplan-sitkamer met 'n eetkamerarea. Die kombuis is ten volle toegerus met moderne afwerkings. Ons het ook sonkragligte waarop gaste kan staatmaak as Eskom ons in die steek laat. Die eenheid het ook 'n braaiplek en toegang tot al die ander gemeenskaplike geriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gemeenskaplike geriewe, soos swembad, trampolien en braai-area.

Huisreëls

Die skoonmaakdiens word ingesluit.
Die balans is 2 weke voor aankoms aan Travelground/Lekkeslaap betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die eenheid beskik oor 1 badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n oopplan-sitkamer met 'n eetkamerarea. Die kombuis is ten volle toegerus met moderne afwerkings. Ons het ook sonkragligte waarop gaste kan staatmaak as Eskom ons in die steek laat. Verder bied hierdie eenheid plek om jou duiktoerusting te stoor. Die eenheid het ook 'n braaiplek en toegang tot al die ander gemeenskaplike geriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gemeenskaplike geriewe, soos swembad, trampolien en braai-area.

Huisreëls

Die skoonmaakdiens word ingesluit.
Die balans is 2 weke voor aankoms aan Travelground/Lekkeslaap betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en die derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die slaapbank in die leefkamer dien ook as 'n dubbelbed. Die eenheid beskik oor 1 badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n oopplan-sitkamer met 'n eetkamerarea. Die kombuis is ten volle toegerus met moderne afwerkings. Verder bied hierdie eenheid plek om jou duiktoerusting te stoor. Die eenheid het ook 'n braaiplek en toegang tot al die ander gemeenskaplike geriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gemeenskaplike geriewe, soos swembad, trampolien en braai-area.

Huisreëls

Die skoonmaakdiens word ingesluit.
Die balans is 2 weke voor aankoms aan Travelground/Lekkeslaap betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 3 slaapkamers en deel 'n badkamer met moderne afwerkings. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en die derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die leefarea bestaan uit 'n oopplan-sitkamer met 'n eetkamerarea. Die slaapbank in die sitkamer dien ook as 'n dubbelbed. Die kombuis is ten volle toegerus met moderne afwerkings. Ons het ook sonkragligte waarop gaste kan staatmaak as Eskom ons in die steek laat. Die eenheid het ook 'n braaiplek en toegang tot al die ander gemeenskaplike geriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gemeenskaplike geriewe, soos swembad, trampolien en braai-area.

Huisreëls

Die skoonmaakdiens word ingesluit.
Die balans is 2 weke voor aankoms aan Travelground/Lekkeslaap betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 8
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet word gedeel. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer met lekker sitplek, 'n eetkamer en 'n ten volle toegeruste, moderne kombuis. Die eenheid het ook 'n braaiplek en toegang tot al die ander gemeenskaplike geriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gemeenskaplike geriewe, soos swembad, trampolien en braai-area.

Huisreëls

Die skoonmaakdiens word ingesluit.
Die balans is 2 weke voor aankoms aan Travelground/Lekkeslaap betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwana-Hoofweg, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab919f54437bf307ec08b1680278308313ec450c5538561cab0995bcb0c17f4c83469d0c9c9901d26183920b3101fb02319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Sodwana Main Road Sodwana 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.500834647918 32.586886754958
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem