Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumehlezi

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Dumehlezi
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hud K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hud K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dennis en Deirdre is baie gasvry en hulpvaardig.

Rerig niks om oor te kla nie. Alles was soos geadverteer en die diens en aandag was baie persoonlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumehlezi se terugvoer

Baie dankie Hud, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Dankie dat julle van ons akkommodasie gebruik gemaak het.

Vriendelike groete
Dennis

Dumehlezi
Karen S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese baie gerieflike plek.

Netjiese kampering staanplekke met super netjiese badkamers. Baie veilig, kan alles net so los as wil ry. Sal verseker weer soontoe gaan. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Kan net mooi geen fout vind nie, behalwe dat ons nie vir langer daar bespreek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumehlezi se terugvoer

Baie dankie Karen, ons waardeer jou positiewe terugvoering.
Vriendelike groete,
Dennis Joubert

Dumehlezi
Nicky M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf, waarde vir geld en vriendelike diens.

Ons tydtjie by Dumehlezi was wonderlik. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is skoon en netjies. Ons sal beslis terug gaan en weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumehlezi se terugvoer

Baie dankie Nicky, ons waardeer jou positiewe terugvoering. Vriendelike groete. Dennis Joubert

Dumehlezi
Johannes P B D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes P B D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus en baie goeie kliente diens.

Die eienaar was persoonlik betrokke en huis was baie lekker met als wat nodig is en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumehlezi se terugvoer

Baie dankie Johannes, ek waardeer.

Dumehlezi
Barbara R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Eienaars en personeel baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Saam met vriende

Baie lekker en netjies.

Die kamp terrein is beslis baie veilig en netjies. Dalk bietjie min badkamers vir die kampeerders, as die kamp vol is. Maar verder 'n baie lekker tyd gehad met vriendelike personeel. Word definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Gesin met klein kinders

Onsettend lekker gekuier en gebly en sal vir seker weer daar gaan bly!

Oom Dennis en sy vrou is fenomenaal. Hulle is baie besorg met hulle gaste en dit is lekker om te sien dat daar nog mense in ons wêreld is wat omgee. Ons kinders het dit veral geniet. Die trampolien en swembad is 'n groot plus punt en dan natuurlik die diertjies. Die hoendertjies en tarentale wat so in die bome slaap saans is iets om te aanskou! Baie dankie, dit was 'n lekker rus-naweek by julle en ons sien julle weer!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

Heerlik, sal definitief weer besoek.

Was baie heerlik, baie behulpsaam en ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanie S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie S
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek met baie spasie. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.

Ons het dit baie geniet by Dumehlezi. Dit was vir ons 'n fees om daar te kuier, en die erf was so mooi skoon en ons dogtertjie het dit baie geniet. Sal dit aanbeveel vir enige gesin. Definitief waarde vir geld. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met tieners

Ons is mal oor Sodwana en Dumehlezi is 'n ongelooflike plek om by te bly.

Dennis-hulle is op die bol met alles en mens sien hulle gereeld. Uitstekende plek met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwana-Hoofweg, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab919f54437bf307ec08b1680278308313ec450c5538561cab0995bcb0c17f4c83469d0c9c9901d26183920b3101fb02319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Sodwana Main Road Sodwana 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.500834647918 32.586886754958