Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dune House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morea-weg 3690, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dune House is 'n selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in Betttsbaai en dit is 70 m van die strand af.

Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die derde het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel die badkamer wat 'n stort en 'n toilet het. Daar is 'n buitestort om die seesand af te was.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die toonbank en die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die leefarea ontspan wat 'n kaggel, dagbed en sitsakke het en dit lei na die stoep met 'n uitsig oor die omgewing. Die huis het 2 buitebraai-areas.

Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stoney Pint besoek, en die area bied verskeie aktiwiteite soos sandplankry, swem, branderplankry en stap- en wandelroetes. Daar is 'n rits restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Dune House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Dune House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 366

Jaar gelys 5

Ligging

  • Morea-weg 3690, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dune House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morea-weg 3690, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0d941951e06106c0f24fc2e1b45beec46631ffb016141a3f8ee1c9097af6b62c370260112b4579bc4942bcfea949c0bbab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 3690 Morea Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.359314 18.903
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem