by Dune Ridge Main House | LekkeSlaap
+32

Dune Ridge Main House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Dune Ridge Main House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helmien A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien A
Gesin met klein kinders

Verblyf uit die boonste rakke.

Dune Ridge is 'n pragtige huis met die mooiste dekor. Alles wat jy nodig het en nog meer is daar. Alles is van hoogstaande kwaliteit. Die uitsigte is pragtig. Maklike toegang tot die strand, net by die duin af. Ons sal definitief Dune Ridge aanbeveel.

Elena K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elena K
Gesin met tieners

Heerlike gerus met onverbeterde ligging van huis.

Dit is die bes toegeruste huis waar ons nog ooit gebly het. Werklik 'n groot bederf.

Adnaan A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adnaan A
Gesin met tieners

Perfect quality accommodation for quality family time.

We booked the perfect home away from home for much needed quality family time with teenagers. Well equipped home which pleasantly surprised around every corner. I would highly recommend to anyone wanting to get away from the hustle and bustle.

Jak H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jak H

Baie mooi!

Die oopplan-huis is baie stylvol versier met al die nodige geriewe en meer. Die uitsigte oor die see, rotse en strand is perfek!

Janina V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janina V
Gesin met tieners

Absolutely amazing.

Baie rustige omgewing met ‘n stunning view. Plekkie is goed ingerig met alles wat nodig is. Lekker gerus.

Gerda W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W
Saam met vriende

Pragtige plek.

Sou graag 'n koffiemasjien wou gehad het.

Kathy B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy B
Gesin met klein kinders

Pragtig, afgeleë.

Pragtige plek; pragtig ingerig. Fantasties onderhou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Exquisite, isolated.

Stunning site; beautifully appointed. Superbly maintained.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bruce M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce M
Saam met vriende

Peaceful, on the beach, away from the crowd.

Beautiful house. All needs are catered for. No one to bother you. Beautiful views. Access to 2 beaches. The neighbour's alarm tends to go off with little provocation though.

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombos-singel 8, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa63250f4eeda38762f098ecf66f2a687623887a2a38342b590b0fa5045e81e1371eaf4a7375cb081db468a5b1516ceeec48f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 8 Blombos Close Bek Bay 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.8135222 17.8806224
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem