Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DunRoaming

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amber-weg 26, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

DunRoaming is 'n pragtige vakansiehuis wat ideaal in die hartjie van San Michel, Noordhoek, onder die suidelike hange van Chapman's Peak-rylaan is. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie, aangesien dit 'n privaat verhitte swembad en 'n uitgestrekte houtdek het.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met direkte toegang tot die dek. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n opsionele bababedjie, asook 'n dubbelslaapbank vir 'n kind. Die ander 2 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die 3 en suite-badkamers het 'n instapstort, bad, wasbak en toilet. Elke slaapkamer het 'n TV en 'n koffiestasie met 'n Nespresso-masjien, maar die hoofslaapkamer het 'n ekstra kombuisie met 'n yskassie en mikrogolf. Vars, wit linne, badhanddoeke en sepies word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Komplimentêre, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Verder het die leefarea 'n binnebraai, wynkoeler en 'n ysmasjien.

Die stapeldeure lei na 'n etenstafel onder 'n sambreel. Gaste kan op die sonstoele langs die swembad ontspan. Daar is veilige parkeerplek en die huis spog met lieflike sonsondergange, asook 'n uitsig oor die see en op die berg.

Slaapplek

’n Bespreking by DunRoaming sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 5 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
1 xKinderbank vir 2
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir DunRoaming
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Amber-weg 26, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink DunRoaming het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amber-weg 26, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90006a93dd0c9b8070a92ed46b9ca186bf9a68cd3877ad1a4587010b92f225665f1643bf5d7c0aa54de854aa8106ef48d701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 26 Amber Way San Michel 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.1059712 18.3931813
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem