Beskrywing
Dié suite het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is is om 'n koninggrootte-bed te maak. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kombuisie is teen volle toegerus en 'n skuifdeur lei tot 'n onderdak stoep met stoepmeubels. Daar is 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan en swembad. Hierdie suite het lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 jaar betaal 10% van die glyskaal.
Kinders tussen 11 en 18 jaar betaal 100% van die deelkoers.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Gaste kan vooraf reël om op ander tye in- of uit te klok. Besprekings moet minstens 7 dae voor die inklokdatum gemaak word. Dunvegan Lodge is op 'n berg geleë en word dus bereik deur trappe. Ongelukkig is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié aparte en selfstandige huisie het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is is om 'n koninggrootte-bed te maak. Die kothuis het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die huis het ook 'n aparte sitkamer, eetkamer en 'n kombuis. Die sitkamer het skuifdeure wat lei na 'n houtdek met 'n draagbare braai. Die huisie het lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 jaar betaal 10% van die glyskaal.
Kinders tussen 11 en 18 jaar betaal 100% van die deelkoers.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Gaste kan vooraf reël om op ander tye in- of uit te klok. Besprekings moet minstens 7 dae voor die inklokdatum gemaak word. Dunvegan Lodge is op 'n berg geleë en word dus bereik deur trappe. Ongelukkig is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n aparte sitkamer, eetkamer en kombuis, met 'n skuifdeur wat lei na 'n privaat houtdek met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan. Hierdie suite het lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 jaar betaal 10% van die glyskaal.
Kinders tussen 11 en 18 jaar betaal 100% van die deelkoers.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Gaste kan vooraf reël om op ander tye in- of uit te klok. Besprekings moet minstens 7 dae voor die inklokdatum gemaak word. Dunvegan Lodge is op 'n berg geleë en word dus bereik deur trappe. Ongelukkig is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is is om 'n koninggrootte-bed te maak. Daar is nog 'n enkelbed in 'n alkoof langs die slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n aparte sitkamer met 'n skuifdeur en 'n kombuisie. Gaste het toegang tot 'n privaat balkon met 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan en swembad. Hierdie suite het lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 jaar betaal 10% van die glyskaal.
Kinders tussen 11 en 18 jaar betaal 100% van die deelkoers.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Gaste kan vooraf reël om op ander tye in- of uit te klok. Besprekings moet minstens 7 dae voor die inklokdatum gemaak word. Dunvegan Lodge is op 'n berg geleë en word dus bereik deur trappe. Ongelukkig is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is is om 'n koninggrootte-bed te maak. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suite het 'n sitkamer, eetkamer en kombuis met skuifdeure wat lei na 'n stoep met 'n uitsig op die berg. Die suite het lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 jaar betaal 10% van die glyskaal.
Kinders tussen 11 en 18 jaar betaal 100% van die deelkoers.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Gaste kan vooraf reël om op ander tye in- of uit te klok. Besprekings moet minstens 7 dae voor die inklokdatum gemaak word. Dunvegan Lodge is op 'n berg geleë en word dus bereik deur trappe. Ongelukkig is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
106 Clovelly Road, Clovelly, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang