Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunvegan Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Dunvegan Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Henner W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henner W
Saam met eggenoot / lewensmaat

An extraordinary accommodation!

From the first glance at our cottage, we felt at home. All promises by photos were true. The landlady and landlord were friendly and helpful. The staff was absolutely reliable and obliging. We think we'll come back next year to this extraordinary place! Thank you, Lisa and Wayne!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mia P

Die verblyf was puik en die eienaars so dierbaar, vriendelik en hulpvaardig.

Die eenhede is ruim en smaakvol. Ons eenheid was in die dak - en so knus en gesellig. Dit is wel slegs bereikbaar met baie trappe. Vir ons was dit geen probleem nie, maar dit kan 'n uitdaging wees vir enige ouer persone of mense met beserings. Die trappe maak egter vir 'n pragtige uitsig. Die eienaars was baie hulpvaardig deur my te help met die verandering van beddegoed toe ek aandui dat ek allergies is vir vere - waarna my bed spoedig oorgemaak is met die korrekte duvet en kussings. Dit was ook heel aangenaam om op die privaat stoepie te sit en direk teen die berg te wees met pragtige uitsigte. Ons eenheid kom ook met koffie, melk en beskuit - te lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-weg 106, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56afefaad952aec63812e344c4478e33481d35d33eb6adb199a1f324526d9e3eb6f38c0f2431ee117ff9758ab00dee4b7a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 106 Clovelly Road Clovelly 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124465445774 18.434698181615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem