Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dupont

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calderbank-laan 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dupont is 'n lieflike, knus woonstelletjie op die eienaar se perseel in Potchefstroom. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan sakereisigers of gaste wat verblyf naby die Noordwes Universiteit soek.

Die woonstelletjie bestaan uit 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die slaapkamer lei na 'n kombuis wat met 'n yskassie, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n knus studeerarea en 'n sitarea.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dupont sluit in:

Dubbelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Calderbank-laan 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calderbank-laan 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9277fe8b08ee4ebf18f1c75bcc55b5ceb23bba31b744ee323a65a43b62170f89e7e1e9e51fd14ef1387415fbfdd24b49424a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 24 Calderbank Avenue Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.678843211878 27.096568314764
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem