Durbanville holiday accommodation
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alfstraat 2, D'urban Ridge 53, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 530R1 377 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Durbanville holiday accommodation is 'n bekoorlike grondverdiepingwoonstel in 'n veilige kompleks in Kenridge, naby Durbanville. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 'n klein gesin of groep vriende op soek na vakansieverblyf.
Die woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en dit lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Gratis, hoëspoed WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die verblyf is naby winkelsentrums in Tygervallei en Willowbridge, asook Cape Gate Mall.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Alfstraat 2, D'urban Ridge 53, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Durbanville holiday accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Alf. Blv Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alfstraat 2, D'urban Ridge 53, Durbanville, 7550, Wes-Kaap