Durham Square 602

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Durham Square 602 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel naby die welbekende Old Biscuit Mill in Woodstock. Die woonstelkompleks is stapafstand vanaf Devil’s Peak-brouery en is sowat 15 minute vanaf die middestad.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, koffiemasjien, en 'n skottelgoedwasser. In die sitkamer is daar 'n TV en dit lei na die balkon.

Gaste het toegang tot kelderparkeerplek en die gebou het 24 uur-sekuriteit. Die woonstel is ideaal vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers.

Slaapplek

'n Bespreking by Durham Square 602 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Durham Square 602 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R999 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za