Somerset-Wes Akkommodasie by Durrington @ 89 Drama Street | LekkeSlaap
+24

Durrington @ 89 Drama Street

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drama-straat 89, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Durrington @ 89 Drama Street is 'n selfsorgkothuis wat op een van Somerset-Wes se oorspronklike nedersettings geleë is, 40 km vanaf Kaapstad se middestad. Die kothuis is op die eienaar se perseel en is naby 3 geskiedkundige wynplase en 2 gholfbane. Dit is die ideale basis vanwaar die Kaap verken kan word.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en daar is 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak in die badkamers.

Aangesien die Wes-Kaap ’n ernstige droogte ervaar, vra ons dat gaste om so vinnig as moontlik te stort om water te bespaar. Elke stort het ’n emmer waarin gaste die stortwater moet opvang en dit dan gebruik om die toilet mee te spoel.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttafel met stoele. Die sitarea bied 'n gemaklike rusbank en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Durrington @ 89 Drama Street sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Durrington @ 89 Drama Street
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Drama-straat 89, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Durrington @ 89 Drama Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drama-straat 89, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvBRLIeiS96WZk6w74CIhujgjZyL8wHjDhF7NERUPW7hkgaKhZn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 89 Drama Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.078265456933 18.861695042992
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za