LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Durrington @ 89 Drama Street | LekkeSlaap
+24

Durrington @ 89 Drama Street

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Durrington @ 89 Drama Street
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alta L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta L

Heerlike verblyf in pragtige omgewing.

Baie netjies en stylvol gemeubileer. Daar is 'n lekker groot kuierstoep wat uitkyk op tuin. Goeie beddens en goeie kwaliteit linne. Sal weer daar bly en kan die plek regtig aanbeveel. Die ligging is goed en omgewing is stil en baie veilig.

Tania V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Gesin met tieners

Very welcoming, comfortable, well equipped and private accommodation.

The owners are friendly and welcoming and the accommodation is of a high standard with fresh linen and inviting decor.

Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drama-straat 89, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvBRLIeiS96WZk6w74CIhujgjZyL8wHjDhF7NERUPW7hkgaKhZn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 89 Drama Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.078265456933 18.861695042992
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!