Canariesfontein Gasteplaas
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canariesfonteinplaas, Carnavon, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (vir 10 persone)
Beskrywing
Canariesfontein Gasteplaas bied verblyf in 'n selfsorghuis op 'n plaas in privaat besit wat net 42 km van Carnarvon af en 53 km vanaf Loxton in die Noord-Kaap geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na plaasverblyf weg van die gedruis van die stad.
Die ruim huis gebruik sonkrag en gas en bestaan uit 4 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer het of 1 dubbelbed of 1 of 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Die huis het 'n goed toegeruste kombuis wat ingerig is met 'n tweeplaat-gasstoof en -oond, eetgerei en breekware en ander toestelle vir gaste se gebruik.
Die sitkamer beskik oor lekker sitplek en 'n kaggel en daar is 'n buitebraai-area en parkeerplek voor die huis beskikbaar. Gaste kan ook lekker gaan bergfietsry of voetslaan in die omliggende gebied.
Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word benodig om die plaas te bereik aangesien daar gruispaaie is op pad.
Slaapplek
’n Bespreking by Canariesfontein Gasteplaas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Canariesfonteinplaas, Carnavon, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Canariesfontein Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Carnarvon Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canariesfonteinplaas, Carnavon, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom