+24
Gastehuis in Heroldsbaai

Dutton's Cove Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Fiona V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ongelooflike oulike plek. Wat 'n baie lekker plek om te bly met regtig puik diens. Bed het regtig lekker geslaap en ons het self filterkoffie gehad in die kamer. Sal die plek regtig aanbeveel vir almal. Mense is ook so behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krige V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing uitsig, skoon, diens is top, restaurant is reg daar met amazing kos. Ons het baie lekker gebly, alles was great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent stay, great views and hospitality. Wonderful night. The dinner at the restaurant was great and the hostess was very accommodating and made special arrangements for breakfast. I'd definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrico S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Feb 2026

Comfortable and easy. Lovely stay as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Albert N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtige plek, heerlike tyd! Ongelooflike mooi plek, amazing view, so mooi en rustig, en Correen was ook wonderlik in alle kommunikasie! Maklik om die plek te kry, ontbyt waarna ons elke dag uitgesien het! Baie dankie, ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Sal definitief weer daar bly. Het lekker gekuier. Baie lekker gebly. Plek was netjies en baie mooi. Het ontbyt die oggend gekry en daar is 'n restaurant op die perseel so jy hoef nie ver te ry nie. Strand is ook net daar onder as jy afry met die pad. Lieflike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike oornag. Baie lekker gebly. Die uitsig is besonders en die ligging en gerief was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana-mari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Luuks! Dit was lieflik! 'n Lekker groot bed, genoeg spasie in die plekkie, pragtige uitsig, heerlike ontbyt in die bed, baie stil in die oggend (jy hoor net die see en die voëltjies). Ons kon net ongelukkig nie die bad gebruik nie a.g.v. waterbeperkings in die dorp. Maar regtig lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitsonderlik! Fantasties, alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie rustig. Het dit baie geniet. Uitsonderlike uitsig en die geluid van die branders was die beste om mee aan die slaap te raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 136

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dfa4c714ab95086f8490e13cc256084ccde420f249d5be541aeceaf0f9f97a7fd9c71e9f3d6d93ef2167dedbdf0fcd6b112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 21 Rooidraai Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.050590220831 22.393099290005
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang