+88
  • 321 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • GG Cilliestraat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dwarswegstrand is na aan die Grootbrakrivier, tussen Mosselbaai en George, geleë. Die omgewing het 'n aangename klimaat, rustige atmosfeer en pragtige skoon strande. Die oord spog met toegangsbeheer en 24 uur-sekuriteit.

Verblyf word aangebied in 11 huise wat elk slaapplek bied vir 2 tot 8 gaste bied, 9 woonstelle met slaapplek vir 2 gaste reg op die strand, 9 chalets wat slaapplek vir 5 gaste het en nie na die see front nie en 'n karavaanpark met altesaam 34 staanplekke. Al die eenhede is ten volle toegerus en beskik oor sekere DStv-kanale. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die karavaanpark is baie netjies met 11 gras-staanplekke en 23 geplaveide staanplekke. Al die staanplekke het krag- en waterpunte. Die ablusieblok is uiters skoon en toegerus met 'n waskamer.

By die kantore is 'n kafee wat basiese benodigdhede verkoop soos hout, roomys, koeldrank, brood, melk, lekkers, ens. Daar is wel 'n supermark ongeveer 8 km van die oord af indien jy ander kruideniersware nodig het.

Dwarswegstrandoord is sentraal geleë ten opsigte van gholfbane, rolbalbane en 'n verskeidenheid ander besienswaardighede.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizinda G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker gebly, sal beslis weer hier kom bly. Mooiste uitsig, beslis waarde vir geld.
Nov 2025
Tippie C
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese plek. Tog te lekker gekamp.
Okt 2025
Charlene J
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike veilige, rustige omgewing met 180 grade see-uitsig. Alles was in plek en om in te teken vinnig. Dit was 'n skoon, netjiese, goed toegeruste w...
Sien meer
Okt 2025
Ronel J
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, uitstekende ablusie, vele ekstras, uitsig, vriendelike diens. Fantasties, uitstekend.
Sep 2025
Ursula C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het so tuis gevoel. Baie lekker gebly, almal was gasvry en die ligging is ideaal. Sal dit verseker aanbeveel. Die webtuiste maak dit soveel maklik...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • GG Cilliestraat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dwarswegstrandoord het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

GG Cilliestraat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 321 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08ab4be35f98fee97286c1ae9a39f4a5f463ed818cb1f3a0c5973f4698add257390eb2b1c0f4f48ed233bb1ce382c653fc7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 GG Cilliestraat Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.050543791455 22.273921966553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang