Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dyers House

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Dyers House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Hannelie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C
Gesin met tieners

Gerieflik en baie naby aan die see.

Wonderlike ligging! Huis is basies toegerus maar heel gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C
Besigheidsreis

Omdat die kuier werksverband was kon ek nie regtig die kuier ten volle geniet nie.

Daar is waterskade teen die 1 muur as gevolg van reënwater wat lek in die huis, dit moet reggestel word. Die area waar die huis geleë is, kan sekere persone 'n bietjie onveilig laat voel, veral die dames, maar ek kan eerlik sê ons het op enige staduim onveilig gevoel nie. Die agente van Dyers House het onder moelike onstandighede alles moontlik gedoen om ons te ondersteun waar hulle kan. Loadshedding stage 2 - 4, kragonderbreekings en DStv wat vervang moes word. Dankie, Michael.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dyers House se terugvoer

Hallo Michael
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Hoop om jou weer te sien.

Dyers House
Liesl J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl J
Saam met vriende

But only to people who don't have asthma or chest issues.

Place had a terrible mouldy, musty, miff smell. It was really dusty. Cupboards had the same smell. It needs to be aired regularly. Might be due to thatch roof. It's a cute house, close to beach and hotel. Tranquil place. Enjoyed our walks to the beach each morning. We were warned of car break ins. Only one little boy tried his luck but we were all in the house so he got more of a fright than us. Upgrade the blankets. Bed was comfortable great nights sleep. Alarm went off and the security people did come out to check.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fauzia L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Fauzia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, but did not feel safe.

A local warned us that they will break in. The alarm went off around 11pm, and nobody called, came or even enquired why.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike unieke ervaring om in Kassiesbaai tuis te gaan. Daar was alles wat ons nodig gehad het.

Ons het soveel méér gekry as wat ons verwag het! 'n Goed toegeruste huis, skoon en modern ingerig, maar wat steeds die outentieke atmosfeer en karakter van 'n vissershuisie behou het. Die beste, wat ons nie verwag het nie, was die lieflike see-uitsig met die witgekalkte visserhuisies op die voorgrond wat ons vanaf ons stoepie kon geniet! Die Kassiesbaai-inwoners was vriendelik en gasvry teenoor die toeriste/besoekers wat eintlik hul outentieke en rustige manier van woon en werk sou kon versteur. Ons is ook binne een uur geholpe deur Suidpunt Sekuriteit nadat ons per ongeluk onsself uit die huisie gesluit het! Ons het nie vir 'n oomblik onveilig gevoel nie. Baie dankie vir uitstekende diens, en dan ook die inwoners van Kassiesbaai wat ons so vriendelik ontvang het. Dankie! Ons waardeer dit en sal vir seker weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchelle H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marchelle H
Saam met vriende

Dyers huis was loopafstand van die see.

Die huisie is lekker toegerus met alles wat jy benodig. Sal nogal lekker wees as daar WiFi kan wees. Anders het ons lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip L
Saam met vriende

Dynamic.

Best place to be to clear your mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sune L
Gesin met klein kinders

Great stay.

We had a very nice stay and the staff was helpful and friendly. I would suggest that some of the stuff in the house be replaced and upgraded. The balcony in the front of house should be made more secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julian P
Saam met vriende

It was great.

The stay was great, close to beaches and the hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Misha J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Misha J

Perfekte plek vir ontspan.

Ons het drie aande bespreek by Dyers house. Die huis is volledig toegerus, skoon en is stap afstand van alles op die dorp en na die strand. Ons het ons kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Fantasties!

Dit was nou 'n wonderlike wegbreek. Kon nie vir beter gevra het nie. Dyers House en selfs die ligging was perfek. Waarde vir jou geld. Dyers House is baie goed ingerig en bied alles wat jy nodig het. Perfekte wegbreek vir enige groep. Baie dankie aan die eienaars. Ons kom beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met vriende

By die see in geskiedkundige Kassiesbaai.

Ons het verskeie kere alreeds in Arniston tuisgegaan, maar telkens 'n ent van die see af. Ligging van Dyers House kan nie beter wees, dis goed toegerus, met ruim plek vir 5 mense. Ideaal vir 'n naweekwegbreek met die mooiste natuurskoon en rustigheid alles gratis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dyers House se terugvoer

Baie dankie Johan.
Dit is omtrent 'n belewenis en ervaring om in Kassiesbaai te kan oornag.
Ons hoop om julle sommer gou weer in ons geweste te kan ontvang.

Dyers House
Agnes J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Agnes J
Gesin met tieners

Rustige omgewing en snoesige huisie.

Lekker huisie naby die see. Die huisie het alles wat jy nodig het en meer. Sal definitief weer hier kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Magda M
Gesin met tieners

Bietjie bekommerd oor veiligheid, maar oor die algemeen baie lekker gebly.

Was bekommerd oor die veiligheid. Dyers House baie netjies en het aan ons behoeftes voldoen. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheelagh M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheelagh M
Saam met vriende

Authentic cottage. Basic but everything worked.

A traditional cottage by the sea. All household items including towels, and toilet paper need to be bought but we were warned about this. Within walking distance of good hotel bistro. Everyone very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Outentieke kothuis. Basies, maar alles het gewerk.

'n Tradisionele kothuis by die see. Alle huishoudelike items, insluitend handdoeke en toiletpapier, moet gekoop word, maar ons is gewaarsku. Stapafstand van goeie hotel-bistro af. Almal baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Martin B
Gesin met klein kinders

Die kliëntediens kon help met nuwe verblyf.

Dyers House is nie geskik vir die doel waarvoor dit aangewend word nie. Dit skep 'n uiters swak indruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize V
Gesin met klein kinders

Snoesig en vol geskiedenis.

Heerlik naby die see geleë. Kaggel is lekker groot en gee die huisie 'n snoesige atmosfeer. Dit was lekker om deel te raak van die Kassiesbaai-gemeenskap. Die huisie het alles wat jy nodig het en alles was mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dyers House se terugvoer

Beste Marelize,

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is voorwaar 'n voorreg om in die geskiedkundige huise te kan bly. Hoop om u spoedig weer te kan ontvang.

Vriendelike groete,
Cornel

Dyers House
Vanaf
R1 217
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 217
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 217
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kassiesbaai, Fisherman Village, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7pVEiyjOlp7gI7C3wHg9ZkRiDXp12WJaaSic6aazkUVNMYDm9X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 217 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 Kassiesbaai Fisherman Village 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664431956891 20.231840305557