Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dynasty Self-catering Units

Kamer 3
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n TV met met gedeelde DStv-kanale en 'n koppelpunt waarin gaste hul eie dekodeerder kan druk, asook WiFi. Die kamer het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n buitetafel en -stoel, asook 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, 'n addisionele enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n TV met met gedeelde DStv-kanale en WiFi. Die kamer het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n buitetafel en -stoel, asook 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 4 bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed, 'n ekstra enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus is. Buite is daar 'n tafel en stoele, asook 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Insignisstraat 2, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9191298876a1bf573702632d15b44392728b04b434b1099d34a02c3e43a87b77593d2ebd83add16f3b210ffa2666abf05c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Insignis Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96853241787 22.451035730689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem