E59 Dolphin Beach
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 1, Table View, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
E59 Dolphin Beach is 'n moderne tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel in die Dolping Beach-woonstelkompleks in Bloubergstrand. Dis ongeveer 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad asook die V&A Waterfront.
Die kompleks het 'n unieke ligging op die randjie van die strand en spog met asemrowende uitsigte van Tafelberg, Tafelbaai en Robbeneiland vanaf die balkon. Daar is geen paaie of spoorweë tussen die woonstel en die strand nie.
Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, terwyl die ander slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die woonstel beskik oor 'n volledig toegeruste oopplankombuis, gelamineerde vloere in die sit- en eetkamer, 'n platskerm-TV in die sitkamer en die hoofslaapkamer wat albei DStv het. Perkallinne en handdoeke word voorsien.
Die woonstel is met 'n omsetter en herlaaibare ligte toegerus wat bedliggies, badkamerligte en kombuisligte insluit. Daar is ook 'n lig wat aan die omsetter gekoppel is. Die kompleks se geriewe sluit 'n swembad, restaurant, soesjie-kroeg, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek vir besoekers in.
Let asseblief op dat daar nie 'n hysbak in die gebou is nie. Die woonstel is op die eerste verdieping.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 106
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Marienerylaan 1, Table View, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink E59 Dolphin Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 1, Table View, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom