Randburg Akkommodasie by Eagle Cove | LekkeSlaap
+19

Eagle Cove

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Frederick-laan 3590, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eagle Cove is in Randpark Ridge naby die Wêrelderfenisgebied, Die Wieg van die Mensdom en Besoekerssentrum Maropeng. Dit is ideaal vir sakeresigers en gaste op soek na gemaklik oornagverblyf.

Verblyf is in 6 suites beskikbaar met slaapplek vir 2 volwassenes en elke kamer is individueel versier en gemeubileer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in elke kamer beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbyt is by die prys ingesluit en word daagliks in die gemeenskaplike eetarea of as die weer dit toelaat buite onder die pagola bedien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Eagle Cove is naby Northgate Ticket Dome, Wilgeheuwel Hospitaal en 2 groot winkelsentrums - Clearwater Mall en Nortgate Mall. Daar is ook ’n groot verskeidenheid restaurante, winkels, wegneemeetplekke en Virgin Active gimnasium naby. Silverstar Casino en Montecasino is ook na aan Eagle Cove. ’n Groot verskeidenheid avontuur-doendinge is toeganglik via kar/taxi of baie van die reisagente beskikbaar.

Kenmerke

Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Eagle Cove
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Jan Frederick-laan 3590, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Eagle Cove het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Frederick-laan 3590, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsNnsv0Au4khEhysO4JLKsZ5Bt9QfpIt5RAnpTAEURbIpUoihY9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 3590 Jan Frederick Avenue Randpark Ridge 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.088468496394 27.929495856484
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za