Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle Creek Resorts

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jun 2024 tot 17 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, Eagle Creek Resorts, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagle Creek Resorts is op die pragtige Panoramaroete in Sabie geleë en word deur watervalle en die Mauchsbergreeks omring. Dié lodge bied selfsorgverblyf in Self-sorg Chalets aan met slaapplek vir 2 tot 6 gaste per kothuis. Die lodge is motorfietsvriendelik en kan groot groepe van tot 37 gaste akkommodeer. Daar is 'n groot grasperk, 'n gemeenskaplike swembad, 'n klimraam vir die kinders,en 'n vlugbalbaan. Daar is ook 'n restaurant en 'n kroeg op die perseel by die swembad. Spesiale Funksies kan op versoek gereël word.

Elke eenheid het enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort. Alle linne word voorsien. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse in die winter seisoen saambring indien nodig. Die volle DStv-pakket is in die gemeenskaplike area beskikbaar en daar is 'n veerpyltjiebord en 'n pooltafel vir gaste om gratis te geniet.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe ten volle toegerus is. Gaste het ook toegang tot privaat braaigeriewe, asook parkeerplek by elke eenheid en gratis WiFi in die gemeenskaplike area. Die lodge bied 'n gratis daaglikse skoonmaakdiens, behalwe op Sondae. Die lodge word deur 'n elektriese heining met hekbeheer omring en daar is ook nagwagte. Een alternatiewe lig word per kothuis voorsien vir krag onderbreukings ,en die terrein word belig deur solar ligte.Asook 'n 7500L watertenk wat beskikbaar is vir gebruik tydens dorps wateronderbrekings.

Die lodge is tussen Sabie en Graskop geleë. Dit is minder as 1 km vanaf Sabie-watervalle, slegs 11km vanaf die gewilde Lonecreek waterval en 8 km vanaf die MacMac-waterval. Die lodge is 65 km vanaf die Krugerwildtuin geleë en slegs 20minute se ry na die gewilde , God's Window en die Graskopkloof-hysbak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 23 resensies vir Eagle Creek Resorts
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hoofweg 1, Eagle Creek Resorts, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Eagle Creek Resorts het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, Eagle Creek Resorts, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA905d5b1b0a61046d7327151d9fed98c92b39ec7b6c6eb20436b829a770970b47602a54531becfdef398f42980f5c516944cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R700 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 1 Main Road Eagle Creek Resorts 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.084690151386 30.786654214473
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem