Eagle Flight Guest Lodges

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eagle Flight Guest Lodges is op die grens van die Noord-Kaap en Noord-Wes geleë, sowat 20 km tussen die Hartswater-, Jan Kempdorp- en Christiana-distrik. Die Vlieg-akademie het 'n 2,2 km landingstrook wat stapafstand van die chalets af is en ideaal is vir gaste wat hierheen wil vlieg.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-chalets met geriewe soos DStv, WiFi, lugversorging en en suite-badkamers. Elke kamer word daagliks skoongemaak. Braaigeriewe is beskikbaar.

Dié lodge bied ook voertuie te huur en vliegtuigbrandstof is op versoek beskikbaar.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad op pad na die lodge is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eagle Flight Guest Lodges gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]