Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle View 2

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Beumont Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagle View 2 is 'n luukse huisie op Beumont Plaas wat tussen die Steenkampbergreeks versteek is. Die plaas is langs die Walkersons Privaat Landgoed en dit is slegs 9 km buite Dullstroom. Die huisie is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek, 'n bergpunt-wittebrood of 'n herdenkingsvakansie óf vir enige iemand wat uit die stad wil ontsnap.

Die smaakvolle oopplan-huisie het 'n leefarea met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n binne- en buitestort. Die leefarea het 'n slaapbank, eethoekie, kombuisie en 'n vuurput. Die kombuisie is met 'n yskas, oond en stoof toegerus. Die huis het ook 'n houtvuurwarmbad met 'n asemrowende uitsig.

Daar is 'n indrukwekkende uitsig met sonsopkoms en op mistige dae word die huis met wolke omring. Met die sonsondergang kan gaste 'n skemerkelkie op die houtdek geniet. Die privaat huisie se voorkant is van glas en dit bied 'n uitsig oor die landskap en op die berge.

Die huis is so ontwerp om 'n minimale impak op die omgewing te hê en is nie afhanklik van die tradisionele kragnetwerk nie. Dit maak gebruik van 'n natuurlike waterbron en die elektrisiteit word verskaf deur 'n battery- en gasstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Eagle View 2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Eagle View 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 49

Jaar gelys 3

Ligging

  • R540, Beumont Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Eagle View 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Beumont Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb85c63518b7ad1f011804a4c79b1eb628b0b1ffb4faf90c7cfdde300296a4dcf40c09529655d8613bb5d2c28fa34989dd94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R540 Beumont Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.380555845836 30.181421782642
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem