Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Call Self-Catering Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Drievallyen Gedeelte 9/186 Wildernis, George, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagle's Call is tussen Wildernis en Sedgefield op 'n klein plaas tussen die Langvlei- en Rondevlei-mere. Ons bied ruim en gerieflike verblyf in verskeie kothuise. Dit is die ideale vakansiebestemming vir gesinne en voël-entoesiaste.

Die verblyf bestaan uit 'n drieslaapkamer-kothuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Die kombuis is volledig toegerus en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die Chalet het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n oopplan-eetkamer, -kombuis en -sitkamer. Buite is daar 'n beskutte patio wat oor die woud uitkyk. Dit is sowat 100 m vanaf die hoofhuis. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die tent is op 'n houtdek tussen bome met 'n uitsig oor die Rondevlei- en Langevlei-mere. Ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkyk-entoesiaste.

Eagle's Call is op 'n klein plaas en dit bied gaste privaatheid en 'n ontspanne omgewing weg van die alledaagse lewe af. Ander geriewe sluit in: 'n swembad en braaigeriewe. Daar is 'n onbedekte swembad voor die hoofplaasopstal.

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Eagle's Call Self-Catering Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 8

Ligging

  • Plaas Drievallyen Gedeelte 9/186 Wildernis, George, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eagle's Call Self-Catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Drievallyen Gedeelte 9/186 Wildernis, George, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlVWYbOp3IZO9gFUxnZaEBjPROf0NeAvi6eaB2HYnz8JCVfwpz7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Portion 9/186 Farm Drievallyen Wilderness George 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985453132277 22.69993429858
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem