Eagles Eyrie
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theresalaan 58 B, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eagles Eyrie is in die hoogste straat bo Kampsbaai geleë en bied 'n uitstekende uitsig oor die see en op die berge. Dié soldereenheid is een van vier in 'n kompleks en bied toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel, maar die eenheid met sy aparte ingang en tuin is heeltemal privaat.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer op die solder op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, konveksie-oondjie, tweeplaatstoof, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die leefarea het 'n rusbank en 'n enkelslaapbank. Die plonspoel in die eenheid op die onderste verdieping se tuin kan vanaf die kant van die eenheid bereik word, maar vir privaatheidsredes is die plonspoel slegs gedurende die dag beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Theresalaan 58 B, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theresalaan 58 B, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom