LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eagles Nest | LekkeSlaap
+29

Eagles Nest

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Gleneagles Slot, , Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagles Nest is in die Greenways Gholflandgoed in die Strand geleë en spog met panoramiese uitsigte op die berg. Daar is 3 selfsorgwoonstelle, een met 2 kamers, volgende met 1 kamer en die ander 'n eenmanwoonstel, en is 100 m van die strand af.

Die woonstel met 2 slaapkamers is baie modern, het lugversorging en is toeganklik deur privaat trappe buite die woonstel. Die 1 kamer het 'n dubblebed en die ander 2 enkelbeddens. Die oopplan sitkamer/kombuis het TV met volledige DStv en DVD-speler. Die badkamer het 'n bad, stort en wasmasjien. Die kombuis het mikrogolfoons, stoof, yskas en breekware.

Die woonstel met 1 kamer is op die grondvloer en het ook 'n TV met die Mnet-kanale, asook DVD-speler. Daar is 'n dubbelbed, en enkelbed in die sitkamer. Die oopplan kombuis het yskas, mikrogolfoond, warmplaat-stoof en breekware. Die badkamer het 'n bad en stort. WiFi is beskikbaar.

Die eenmanwoonstel het 'n dubbelbed en TV met DVD-speler. Die kombuisie het mikrogolfoond, yskas en warmplaat-stoof. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is 'n verskeidenheid restaurante binne 'n 5 km radius van Eagles Nest af. Die landgoed het 'n swembad, tennisbaan en 'n klubhuis waar drankies en etes genuttig kan word. Besoekers kan ook registreer vir 'n rondte gholf. Die sekuriteit is uitstekend - 24-uur patrollies en baie streng toegangsbeheer. Dit is heeltemal veilig om in die groot landgoed te stap en jouself te verlustig in die wonderskone uitsigte op die berg en die see. Daar is ook veilige parkering langs die woonstel.

Stellenbosch is net 20 minute se ry en Kaapstad Internasionale Lughawe is 30 minute se ry van die woonstel af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Eagles Nest
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 3 Gleneagles Slot, , Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eagles Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Gleneagles Slot, , Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNWFiYzk0LTk0YjMtNGY1ZC05YWI0LTRkMTFkYmM2MTZmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 3 Gleneagles Close Greenways 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.12947 18.8397599
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!