Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Self-Catering Holiday Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsputz-straat 175, Hentiesbaai, Namibië, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eagles Self-Catering Holiday Accommodation bied 'n luukse en onvergeetlike vakansie in die skilderagtige kusdorp Hentiesbaai in Namibië. Die verblyf is naby die see en winkels.

Hierdie selfsorgeenhede bied slaapplek aan tussen 4 en 6 gaste per eenheid. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars wit linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 'n binnebraai-area. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel en 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Eagles Self-Catering Holiday Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jurgen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Jakkalsputz-straat 175, Hentiesbaai, Namibië, 0000, Erongo
  • Gaste dink Eagles Self-Catering Holiday Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsputz-straat 175, Hentiesbaai, Namibië, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA890934a329b49947e51eb139982cce337c203f96876466420e4fc91adbbd3d35728e9be726c661099262524cebc75cbd6c02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 175 Jakkalsputz Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.118018415284 14.283967316151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem