Earthy Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hendry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Tinus V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Bianca H - Aug 2023
Algehele gradering
Was lekker en veilig.
Earthy Inn se terugvoer
Baie dankie dat jul Earthy Inn gekies het,julle terugvoer is vir ons belangrik en ons streef daarna om voordurendend verandering aan te bring sodat ons aan ons gaste se behoeftes voldoen.
Melani V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en ruim.
Marina E - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable. Lacking cooking and braai utensils.
Kim O - Jun 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Ansie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, ruim en gesellig.
Sharon P - Jun 2023
Algehele gradering
Gasvryheid en vriendelikheid. Baie netjies en alles wat nodig is.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oudtshoornstraat 846, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom