Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

East of East Guest Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir East of East Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lynette O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette O
Gesin met klein kinders

Pragtige blyplek met baie spasie.

Pragtige blyplek met baie spasie. Heerlike grasperk vir kinders en toegerus met alles wat nodig is. Veilig en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anien L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anien L
Saam met vriende

Dit was die wonderlikste oase in die middel van die bos! Ons kon nie ophou kyk na die mooi tuine en details in die huis nie.

Sinette was ongelooflik ingestel op wat ons nodig gehad het en het uit haar pad uit gegaan om dit vir ons lekker te maak daar. Selfs nie eers load shedding was 'n probleem nie. Ons het so lekker daar gebly en sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand wat in daardie omgewing moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

East of East Guest Cottage se terugvoer

Beste Anien, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is.

East of East Guest Cottage
Elize O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Saam met vriende

'n Juweel van 'n kothuis in die rustigheid van die natuur.

Die kothuis is toegerus met alles wat mens nodig kon kry. Ons was ongelukkig net vir een aand daar, maar sou graag langer wou bly. Sinette se besondere gasvryheid het bygedra dat ons vroeër kon inklok aangesien ons op pad was na 'n troue. Ons sal East of East met vrymoedigheid kan aanbeveel en sal self graag 'n paar dae daar wou deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

East of East Guest Cottage se terugvoer

Beste Elize

Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer en hierdie keer sommer vir 'n paar dae. Julle is enige tyd welkom terug.

East of East Guest Cottage
Werner S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met vriende

Uitstekende fasiliteite. Mooi, netjies en gerieflik.

Ons sal graag weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

East of East Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.
Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel. Dankie vir julle kuier en ons hoop om julle gou weer te sien.

East of East Guest Cottage
Johann A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A
Saam met vriende

Heerlik, rustig en baie netjies en groot.

Ons het al in heelwat gastehuise gebly maar die een het ons hart gesteel. Sal maklik daar vir 'n week kan bly en ontspan. Sinette en Pieter is lieflike, vriendelike mense wat ons so tuis laat voel het. Alles was skoon en baie netjies. Plek is ten volle toegerus en nog meer. Die elektriese komberse het die koue nagte na somer laat voel. Julle plek is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

East of East Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle waardering en terugvoer. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Kom kuier gou weer.

East of East Guest Cottage
Riana P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Heerlik.

Pragtige wooneenheid, met lieflike goedversorgde tuine. Eenheid is ruim en baie gesellig. Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nijinka B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nijinka B
Gesin met tieners

Waarde vir geld met vriendelike gasheer.

Baie oulike plekkie weggesteek in die natuur. Ons is vriendelik ontvang en die huis was perfek met alles wat ons nodig gehad het. Ons sal graag weer daar gaan kuier vir meer as een nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

East of East Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.

East of East Guest Cottage
Rina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Enkelreisiger

Lieflike blyplek in 'n rustige omgewing.

Ek het met my troetelhond by East of East tuisgegaan en beveel dit aan vir mense wat rustigheid en 'n pragtige omgewing geniet. Smaakvolle en stylvolle dekor en alles wat nodig is, is beskikbaar op die perseel. Die tuin is pragtig. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

East of East Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Rina! Jy en Snowy kan enige tyd weer kom kuier!

East of East Guest Cottage
Jennifer N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer N
Saam met vriende

Absolutely luscious. Enjoyed every minute.

We were treated like absolute royalty. The host was so accommodating and so willing. We loved every second. A beautiful gem of a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

East of East Guest Cottage se terugvoer

Thank you for your feedback Jennifer! You’re such a beautiful, classy group of young women, it was a pleasure hosting you.

East of East Guest Cottage
Vanaf R3 900
R3 900 R2 730
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 900
R3 900 R2 730
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 900
R3 900 R2 730
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renosterfonteinpad 23, Donkerhoek, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b6cd1f934a000e9edb02d7dd5652326ab93607ab291a49b7618b16f550bb57758e6c9c1fa99a26b84dbdf42bfd49ea6e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 900 nouVanaf R2 730 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 23 Rhenosterfontein Road Donkerhoek 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.787939510022 28.465117514133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem