6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Rhenosterfontein Road, Donkerhoek, 1000, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
East of East Guest Cottage is op 'n kleinhoewe met skape, volstruise en vrylopende hoenders, en is 'n selfsorgeenheid vir gaste in Donkerhoek.
Die ruim kothuis is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis- en eetarea, en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 slaapbanke in die sitarea. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, binnebraai en tee- en kofiemaakgeriewe toegerus. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan.
Die kothuis lei na 'n privaat tuin met 'n boma en 'n braai-area. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en daar is veilige parkeerplek.
East of East Guest Cottage is 7 km van die N4 af, 15 minute vanaf Solomon Mahlangu en bied gerieflike toegang tot prominente trouvenues in die area, verskeie fietsryroetes en -parke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Rhenosterfontein Road, Donkerhoek, 1000, Gauteng
- Gaste dink East of East Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Rhenosterfontein Road, Donkerhoek, 1000, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang