Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

East View House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir East View House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marelize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verassing!

Ons het baie lekker gebly en alles gehad wat nodig was. Die geriewe en blyplek is van hoogstaande gehalte. Die ontbyt was uit die boonste rakke! Die gasvrou is amazing! Ons sal beslis weer hier bespreek, en die plek aanbeveel by ons vriende en familie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Enkelreisiger

Lekker oornagplek, maar netheid kort aandag.

’n Wonderlike, tegemoetkomende gasvrou was daar om my te ontvang. Ek kon nie die eerste aand van my driedaagse verblyf daar uitkom nie, maar sy het die nag oorgedra aan ’n kollega sodat ek steeds drie nagte gekry het. Die gastehuis is perfek geleë en die kamer ruim. Ongelukkig is die muf/skimmel in die stort lanklaas skoongemaak en my kamer is nie die tweede oggend opgeruim (gediens) nie. Ek besef dis nie selfsorg nie, maar ’n kroegkoelkas in die kamer sou gaaf gewees het. Tog kan ek die plek aanbeveel, veral weens die mooi omgewing en die gasvryheid en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en veilig.

Baie lekker gebly. Was gerieflik, skoon en ontbyt was 'n bonus! Sal East View definitief aanbeveel en sal in die toekoms weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie behulpsaam en vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy with our stay. Flexible host and good facilities.

Great stay without hassles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir besoek aan oog-instituut.

Vriendelike en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie vriendelik ontvang deur Lynette al was dit baie laat die aand.

Die ontbyt wat ingelsuit was by oornag, is 'n groot bonus. Heerlike kos en koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry & veilige omgewing.

Lynette is 'n wonderlike, gasvrye mens wat ons heerlik bederf het met die lekkerste ontbyt en aandete. Sal die gastehuis aanbeveel en sal ook self weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van jou huis af.

Lynette is regtig 'n baie aangename en gasvry mens wat ons baie gemaklik laat voel het. Haar kos was heerlik en ons was 'n hanetree vanaf die Oog Instituut, sal dit vir enige iemand aanbeveel en as ons ooit weer nodig het om oor te slaap in Pretoria sal ons van geen ander gaste huis gebruik maak nie. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriedelike ontvangs, gasvry en gemaklik.

Die gasvrou was baie vriendelik. Elke oggend 'n massiewe en heerlike ontbyt gekry. Kamer was baie netjies en gerieflik. Ligging was ook gerieflik. Ek sal East View House beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lynette en Jan het uit hul pad gegaan om ons by te staan. Die kamer was netjies, die ontbyt en aandetes uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer daar inboek as ons Pretoria Oog Instituut moet besoek.

East View is net 7 min van die ooginstituut af, dis baie maklik om by die gastehuis uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Enkelreisiger

Nog beter as wat advertensie gesê het.

Die eienaars was meer as behulpsaam en vriendelik. Daar was niks wat nie reg was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, good location, friendly service.

Would definitely stay here again! Ticked all our boxes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjMDQyMzFiLTM5MzktNDdiMS1iOGU3LTU5MmNhY2Y3NDA1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 175 East ave. Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 13:00-00:00 10:00 -25.741701075589 28.217962690807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem