LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+44

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Barbara-Anne C
Lang verblyf
5.0
Sep 2026

An exceptional home away from home. What an absolutely incredible space! The room is immaculate, and the bed is quite honestly the most comfortable bed I have ever slept in. Every detail has been so thoughtfully considered, from the beautiful interior design to the way the whole space feels both incredibly tasteful and genuinely warm and welcoming. Elna is more than an exceptional host - she is a host extraordinaire! She has gone above and beyond to accommodate the extra things I requested that weren't included, and nothing has ever felt like too much trouble. She is friendly, kind, thoughtful and incredibly considerate, and her hospitality has made my stay so special. The space itself is beautiful, with the most stunning views overlooking the golf course and beautiful trees. Having a private outdoor space is an added bonus, and the secure individual parking is fantastic too. It is calm, peaceful, beautifully maintained and incredibly secure. From the moment I arrived, it has genuinely felt like a home away from home. I would honestly move in permanently if I could! Thank you so much, Elna, for your kindness, consideration and for going above and beyond to make my stay so comfortable. I couldn't recommend Eastern Hills highly enough and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Excellent, feels like home. Best value for money, excellent location, very friendly host, very private and beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Uiters luuks. Die plek en mense is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Skoon, modern, rustig. Amazing plekkie. Rustig en stil. Baie mooi. Netjies en skoon. Baie veilig. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harriet D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Absolutely outstanding. This was an absolutely outstanding stay. The property was immaculately clean, and the location in Pretoria was incredibly convenient for getting around the city. The staff went out of their way to be friendly, and the owner treated us kindly and welcoming. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Seamless, spacious, modern and comfortable. Seamless access. Spacious, modern and clean room. Beautiful garden with quick access to the golf course. Will definitely rebook again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goeie ligging en spasie om lekker te bly weg van die huis af. Baie lekker plek met ruimte en goed toegerus. Pragtige tuin. Baie veilig. Sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker ruim, gemaklik en baie aangename en hulpvaardige gasvrou Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie ruim en goed toegerus. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aangenaam verras oor die ruimte en netheid van die eenheid. Ons was aangenaam verras met die ruimte van die eenheid asook die netheid. Beslis waarde vir geld. Die perseel en tuine is baie mooi versorg en is geleë in 'n baie veilige area. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonel F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie netjies, skoon en veilig! Sal definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en ons sal enige tyd weer by Eastern Hills bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Eastern Hills
Lekker stil gaste en het die self inboek sonder moeite gedoen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 Observatory Drive, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA418fd2d2737964c8300936644db77d2bff7a4afd04d4f0f6912d6e0f25eff9f1a446eaa7208f8318b91ceb5c0f96448ef698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 34 Observatory Drive Woodhill Golf Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815904439494 28.314113516533

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang