Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastern Hills

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Onvergeetlike verblyf! Uitstekende rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodi R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Immaculate and discerning level of excellence with exceptional views and privacy. It is our annual highlight to stay in such a beautiful space. Excellent location, secure, with beautiful views and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Eastern Hills
Hi Jodi, it is such a compliment to us when you return for another stay. Thank you for noticing the extras that make our establishment a little bit different to others. We enjoyed the quick chats at night and hope to see you again.

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilige en luukse verblyf. Pragtige plek wat perfek ingerig is vir oornagverblyf met alles wat jy nodig het. Alles was skoon, sleutel maklik gekry. Ligging ideaal en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Eastern Hills
Hi Lizette, dis lekker om sulke terugvoer te kry. Ons probeer altyd om dit so gemaklik moontlik te maak. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Charmaine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies, behulpsaam. Dis 'n pragtige plek en baie goeie kliëntediens. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent overnight stay! No need to ponder. Just book! Accommodation as per photos. Unit is modern and clean. Location is excellent. Had no trouble finding the accommodation as the host communicated well in advance with instructions and directions. I highly recommend Eastern Hills!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Eastern Hills
Hi Leon, thank you for the feedback as we strive to make our guests feel at home and have a comfortable and memorable stay with us. Hope to see you in the future again.

Liezl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was lekker - het lekker ontspan. Baie mooi en netjiese plek. Sal dit aanbeveel en weer soontoe gaan. 'n Uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Eastern Hills
Liezl, dankie vir die terugvoer. Julle was sulke aangename gaste en sal wees om julle weer te akkommodeer.

Debbie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ongelooflike waarde vir geld. Ongelooflike mooi skoon plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Eastern Hills
Debbie ons is so bly ons kon julle akkommodeer. Ons kan nou nie met die kus kompeteer waar julle vandaan kom nie, maar kan julle darem 'n uitsig oor 'n groot deel van Pretoria en die golfbaan gee.

Gerdha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Gerieflik, modern, skoon. Perfekte huis weg van die huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elna
Eastern Hills
Gerdha en Henry, dit voel of ons julle al jare ken. Sulke maklike gaste is altyd welkom. Plek word altyd netjies gehou en ons hoor julle nie eers in en uitgaan nie.

Lemari M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustig. Lekker omgewing. Veilig. Baie lekker gebly. Skoon en het aan elke ding gedink wat jou verblyf gemaklik sal maak. Loadshedding is nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Upmarket, comfortable and relaxing. The accommodation at Eastern Hills was comfortable and beautifully furnished. The self-catering equipment was a bit basic for longer stays as you cannot really cook a full meal, but it is more than adequate for a short stay. It is serviced daily, which was wonderful, and laundry is also done on site if required. The neighbourhood is quiet and totally safe. The hostess, Elna, was super friendly, and we had a very warm welcome. The cleaning ladies are friendly, efficient and honest. My husband had left money in his jeans pocket, and the lady who did our laundry returned it to me with the cleaned laundry. I had no idea it was in his pocket, so I would not have missed it at all. We will be back at Eastern Hills for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Observatory-rylaan 34, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA418fd2d2737964c8300936644db77d2bff7a4afd04d4f0f6912d6e0f25eff9f1a446eaa7208f8318b91ceb5c0f96448ef698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 34 Observatory Drive Woodhill Golf Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815904439494 28.314113516533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang