Easy Five
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parel Vallei-weg 56, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Easy Five is 'n bekoorlike grasdakgastehuis in 'n stil en pragtige tuin-omgewing in Somerset-Wes. Die gastehuis is ideaal geleë vir gaste wat die gewilde Stellenbosch Wynlande wil verken.
Akkommodasie word in 5 smaakvol gemeubileerde gastekamers gebied. Die knus gastekamers het grasdakke, houtmeubels en unieke dekor. Daar is ook groot foto's van die Groot 5 waarna die kamers vernoem is. Elke kamer het bad- en swemhanddoeke, kamerjasse, 'n haardroër, toiletware, sekere DStv-kanale en Duitse kanale, gratis WiFi, 'n kluis en plafonwaaier. Elke kamer het ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware. Die groter kamers het ekstra kombuisgeriewe vir selfsorg.
Die gastehuis bied B&B of selfsorg en daar is 'n verhitte swembad en 'n tradisionele grasdaklapa met braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging bied maklike toegang tot Valsbaai se strande, gholfbane, wynlandgoedere en die Hottentots-Hollandberge.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Parel Vallei-weg 56, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Easy Five het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parel Vallei-weg 56, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom