Easy Stay - Monroe 25
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sturdee-laan 39, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - Monroe 25 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die Monroe-kompleks in Rosebank. Die Monroe-kompleks is gerieflik naby die Rosebank Mall en verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n TV met Netflix en YouTube. Hierdie area lei na 'n stoep met sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sturdee-laan 39, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sturdee-laan 39, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng