Easy Stay - The Median 301
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradock-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - The Median 301 bied gerieflike selfsorgverblyf en is ’n smaakvol versierde woonstel in die The Median-kompleks in Rosebank. The Median is 400 m vanaf Rosebank Mall en naby verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Een van die badkamers het ’n bad en stort, en die ander badkamer het ’n stort.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, sowel as ’n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het ’n tafel en stoele, en daar is ook ’n sitarea met ’n TV met Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na ’n balkon.
The Median is 9 km vanaf Johannesburg Stadion en 13 km vanaf Gold Reef City. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km vanaf die instansie is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Cradock-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradock-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom