LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Easy Stay - The Tyrwhitt 508 | LekkeSlaap
+15

Easy Stay - The Tyrwhitt 508

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyrwhitt-laan 23, die hoek van Bath-rylaan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Easy Stay - The Tyrwhitt 508 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in die Tyrwhitt-kompleks in Rosebank. The Tyrwhitt is net 800 m vanaf Rosebank-winkelsentrum met maklike toegang tot vele restaurante.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster. Die oopplan-sitarea lei na ’n balkon met ’n klein tafel en 2 stoele.

Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, sowel as ’n wasmasjien in.

The Tyrwhitt is 9 km vanaf Johannesburg-stadion en 13 km vanaf Gold Reef City. DIe naaste lughawe is O.R. Tambo wat 25 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Easy Stay - The Tyrwhitt 508 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Tyrwhitt-laan 23, die hoek van Bath-rylaan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyrwhitt-laan 23, die hoek van Bath-rylaan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf341daa50e683d635b512680fdeccccc58d02b9a74515a185b3502eef2d1bb5072931ccb24b27543c18f0d02ad86e9cebc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag(plek vir 2) Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue Rosebank 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.145543694158 28.03989999097
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!