Easy Stay - The Vantage 122
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 122 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol ingerig is in The Vantage-kompleks, Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank se winkelsentrum en bied maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte toilet en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n balkon met 'n tafeltjie en 2 stoele.
The Vantage is 8 km vanaf Johannesburg-stadion, 13 km vanaf Gold Reef City en 25 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng