Easy Stay - The Vantage 313
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tyrwhitt-laan 23, hoek van Bath-laan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 313 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde woonstel in die Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank Mall en naby verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed, ’n badkamer met ’n stort, en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stood, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.
Daar is gratis onbeperkte WiFi en ’n TV met sekere DStv-kanale.
The Vantage is 8 km vanaf Johannesburg Stadion en 13 km vanaf Gold Reef City. Die naasste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km vanaf die instansie is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Tyrwhitt-laan 23, hoek van Bath-laan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tyrwhitt-laan 23, hoek van Bath-laan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng