Easy Stay - The Vantage 314
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 314 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m van die Rosebank Mall af met maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n ooppplan-kombuis en 'n sit- en 'n eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, ketel en broodrooster, asook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV. Onbeperkte WiFi is gratis beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n balkon wat 'n tafeltjie en 2 stoele het.
The Vantage is 8 km van Johannesburg Stadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km ver is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - The Vantage 314 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng