Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Stay - The Vantage 412

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bath-laan en Tyrwhittlaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Easy Stay - The Vantage 412 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank wat smaakvol versier is. The Vantage het 'n gerieflike ligging net 800 m van Rosebank Mall af en bied toegang tot restaurante in die omtrek.

Die woonstel het 'n slaapkamer en 'n badkamer, asook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien. Die kombuis het 'n toonbank met 2 stoele en dit lei na 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n tafeltjie en stoele.

The Vantage is 8 km van Johannesburg-stadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is die O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Easy Stay - The Vantage 412 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Hoek van Bath-laan en Tyrwhittlaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bath-laan en Tyrwhittlaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa002405c15c8f48b4872db9800bfdaa147be1087aa3cdf05c180175463b46d2603ab9fb1fe505fc4cf6e585f7dc0da2d62ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1449181 28.0410448