Easy Stay - The Vantage 607
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 118 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 607 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel, in The Vantage-kompleks, Rosebank. The Vantage is net 800 m van die Rosebank Mall af en bied maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, ketel en broodrooster, asook 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis het 'n toonbank en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n klein balkon.
The Vantage is 8 km van Johannesburg Stadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km weg is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng