Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hesti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Ebenezer
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adam B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam B
Enkelreisiger

Very convenient and clean.

Very clean and tidy, thought out. Nice to have chocolate and proper coffee! Missed a bit of a garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Plekkie was baie netjies en alles wat jy nodig het was in die plek. Lekker in die middel van alles en lekker eet plekke naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enrico Titus T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico Titus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ek wil net sê ek het 'n baie rustige naweek gehad. Ek het baie gehou van die stilte en veilige areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Besigheidsreis

The perfect apartment.

As it is in the pictures and every little detail is thought of. A home away from home, close to all shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilmie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G
Enkelreisiger

Amazing woontelletjie. So spesiaal vir 'n lekker wegbrekie. Geniet die rustigheid terdeë.

Alles wat jy nodig het op een plek en so esteties mooi, dat jy definitief langer moet bly as wat jy gedink het om voor te bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is die mooiste plekkie met die lekkerste bederfies. Toe hulle hoor ons is op honeymoon het ons champagne ook gekry, dit was vir ons baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n tuiste weg van die huis.

Dankie, Hestie. Alles was van die hoogste gehalte. Jy dink aan die kleinste dingetjies en laat mens regtig welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja W
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig en loopafstand van letterlik alles.

My groot bekommernis was; "'n woonstelblok", maar die blok is so stil en rustig en geen geraas in die woonbuurt. Geen honde en voertuie en motorfietse wat geraas maak. Jy kan alles bereik deur net om die draai te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mp F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mp F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy mag dalk net so goeie gastehuis in die wêreld kry, maar nie beter nie. Die beste wat ons al gesien het.

Ten spyte van lastige beurtkrag, is hulle steeds ingerig met die oog op gaste se gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A clean and thoughtfully presented accommodation.

Well positioned place to stay. Beautifully decorated, very well equipped, thoughtful personal touches that included delicious chocolates, marshmallows etc. Off-road secure parking was appreciated. Definitely recommend Ebenezer - excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W
Enkelreisiger

Baie netjies en keurige verblyf!

Ek kan Ebenezer beslis aanbeveel. Die reëlings was uitstekend en die verblyf was uitstaande. Veilige verblyf en parkering. 'n Juweel in Somerset-Wes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dramastraat 24, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44bb6875fc7797f61abfe649157b4d95d4b167fc26e9c270f0ec72f4ea8e7cb49ee4532abc64c3211eeef491b3bad7aa475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 24 Drama Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0815669 18.8536862
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem