Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenhaeser Oornag Akkommodasie

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir Ebenhaeser Oornag Akkommodasie
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Annelize V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Baie veilig en netjiese oornagverblyf, ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J
Gesin met klein kinders

Pragtige natuurskoon met diere wat rondloop. Baie rustig en stil deur die nag.

Ons het op baie kort kennisgewing gegaan. Was baie vriendelik geakkommodeer en het die verblyf daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Baie vriendelike diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan P
Saam met vriende

Baie goeie plek om te ontsnap aan die besige dorp lewe.

Baie lekker gebly en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nooit die eienaars ontmoet nie, jammer ons kon nie.

1. Daar is 'n kort skoonmaak nodig hier en daar, veral in die badkamer en op die matte. 2. Daar is 'n ekstra trap vanaf die parkeerarea tot binne. 3. Die kombuisfasiliteite is nie voldoende nie. 4. Die voordeurhandvatsel en die bedliggie het los drade. Verder baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victorine D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victorine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ideaal gewees vir my werksomstandighede en baie naby aan die dorp.

Lekker uitgerus! Onmiddelik bevestiging gekry. Lekker geslaap met 'n lekker bed. Eienaar was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike wegbreek.

Die rondawel is perfek vir 'n paartjie en het alles wat mens nodig het - selfs 'n tweeplaatstofie en 'n buitetafel en stoele waar mens jou oggendkoffie kan geniet. Die kraan het gelek by die wasbak in die kombuis, en ons het raserige bure gehad, maar nietemin lekker gebly. Dankie Pierre en span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chris and I had the most wonderful Easter Weekend stay at Ebenhaeser within the wildlife estate.

We stayed in the self-catering rondawel which was clean and airy, and offered everything we needed. Situated in the tranquil garden space of the Intaba Indle Reserve where we enjoyed the presence of several wildlife species that came up close. A special treat indeed. Although other guests were around, we felt adequately private. We are considering a re-vist already! Pierre, the manager, was very friendly and responsive. He made contact early before on the morning before our departure from Johannesburg and made sure we had everything we needed, including a PIN to the location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende atmosfeer!

Pragtige ligging en natuurlewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhona V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona V
Enkelreisiger

Baie veilige, stil area. Kon net jouself wees.

Hulle kan dalk kyk om by die rondawel 'n afdak-area op te sit vir 'n onderdakbraai indien dit reën, wat baie sal help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danae R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danae R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ontspannend, rustig, pragtige diere. Love die swembad. 'n Bok het uit my hand geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne M
Gesin met klein kinders

Mooi plek.

Sal weer daar bly. Mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venus M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Venus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

There was no TV and the WiFi was not working. So there was nothing much to entertain ourselves.

Please add a TV and make sure that the WiFi is working as per advertisement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenhaeser Oornag Akkommodasie se terugvoer

Hi Venus.
Wi-Fi is sorted already. It was just a problem on the service providers' side.
We offer peace and tranquility, therefore no TVs will be installed.

Ebenhaeser Oornag Akkommodasie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Intaba-Indle Wilderness Estate, Bospoort 350, Bela-Bela, 0428, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a26295b3e2a44f7a9c63f96ded9139924ac0d468449d8e70a22556355d96575b0417280cb0191d4b2b9806270993eee4586?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Intaba-Indle Wilderness Estate 350 Bospoort 0428 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.853827993441 28.290594220162
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem