Ebenhaeser Oornag Akkommodasie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Annelize V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Helena J - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon met diere wat rondloop. Baie rustig en stil deur die nag.
Roxanne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Tiaan P - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie plek om te ontsnap aan die besige dorp lewe.
Marius M - Okt 2023
Algehele gradering
Nooit die eienaars ontmoet nie, jammer ons kon nie.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Victorine D - Aug 2023
Algehele gradering
Was ideaal gewees vir my werksomstandighede en baie naby aan die dorp.
Samantha W - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike wegbreek.
Wanda R - Apr 2023
Algehele gradering
Chris and I had the most wonderful Easter Weekend stay at Ebenhaeser within the wildlife estate.
Lees meerAdriaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ontspannende atmosfeer!
Rhona V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie veilige, stil area. Kon net jouself wees.
Danae R - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Wimpie V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Corne M - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi plek.
Venus M - Sep 2022
Algehele gradering
There was no TV and the WiFi was not working. So there was nothing much to entertain ourselves.
Ebenhaeser Oornag Akkommodasie se terugvoer
Hi Venus.
Wi-Fi is sorted already. It was just a problem on the service providers' side.
We offer peace and tranquility, therefore no TVs will be installed.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Intaba-Indle Wilderness Estate, Bospoort 350, Bela-Bela, 0428, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom