Econo Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Carlo F - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Econo Lodge se terugvoer
Baie bly alles was reg, hoop om julle weer te huisves.
Luzelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sleg en onveilig.
Johan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Het dit geniet.
Econo Lodge se terugvoer
Bly julle is tevrede. Baie dankie.
Karen A - Feb 2024
Algehele gradering
Ons sal nie weer van die fasiliteit gebruik maak nie.
Econo Lodge se terugvoer
Ek is baie jammer vir julle ondervinding, ek gaan opvolg oor die reuk. Ek het nog nie voorheen enige klagtes daaroor gehad nie. Ons het redelik kontrakteurs wat by ons bly ook. Indien jy dalk weer vir ons 'n kans wil gee, is jy welkom om met my te praat. Ons het spaar fan's.
James L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en baie hartlik ontvang.
Econo Lodge se terugvoer
Baie bly julle het lekker gebly, hoop om julle gou weer te sien.
Belinda G - Des 2023
Algehele gradering
Heeltemal voldoende. Vriendelike mense.
Econo Lodge se terugvoer
Baie bly julle was tevrede en hoop om julle binnekort weer te sien.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Jo-anne S - Nov 2023
Algehele gradering
Clean and neat place and value for money.
Econo Lodge se terugvoer
Thank you, hope to see you again soon.
Maria N - Okt 2023
Algehele gradering
Econo Lodge is the best of all I have ever slept.
Econo Lodge se terugvoer
Great, we can't wait to host you guys again.
Chrisna F - Aug 2023
Algehele gradering
Noisy.
Econo Lodge se terugvoer
I am sorry for your experience. We don't have cooking facilities in the rooms you chose, and we let the guys use the kitchen when available, the self-catering rooms are more for the people that need to cook. Unfortunately, this is the busy time of the year with the shutdown.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Andre S - Mei 2023
Algehele gradering
Very neat and comfortable.
Anel E - Mrt 2023
Algehele gradering
Gelukkige Kosmos-atleet.
Alphy M - Jan 2023
Algehele gradering
A beautiful stay.
Lees meerEcono Lodge se terugvoer
We would love to have you with us again.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Mziwenhlanhla N - Des 2021
Algehele gradering
Perfect.
Econo Lodge se terugvoer
Thank you, glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Lindokuhle B - Nov 2021
Algehele gradering
Bed was very uncomfortable and shower was not well functioning.
Daniel M - Nov 2021
Algehele gradering
Not bad for the amount.
Akhona M - Nov 2021
Algehele gradering
It was really nice. I had a good time.
Lizzy L - Okt 2021
Algehele gradering
Kon rustig slaap
Econo Lodge se terugvoer
baie bly julle het die verblyf geniet, hoop om julle weer te sien
Jannie E - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese plek om te slaap.
Econo Lodge se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle sommer gou weer te sien.
Lizette R - Aug 2021
Algehele gradering
Was te kort en ek was nie baie in kamer om 'n opinie te gee nie.
Winnie M - Jun 2021
Algehele gradering
My stay was just OK.
Lees meerEcono Lodge se terugvoer
I am very sorry about your experience, unfortunately specially when there is a few people from one contracters they can be loud.
Christo V - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was onnet en vuil.
Econo Lodge se terugvoer
Baie jammer oor julle slegte ondervinding ek gaan dit opneem, ek is altyd beskikbaar op my foon so nie seker hoekom jy my nie kon in die hande kry nie.
Daar is ongelukkig nie glase/bekers in die kamers nie, maar wel in die voorportaal.
Gilda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Basic, but neat.
Econo Lodge se terugvoer
I am very sorry for the problems, I will follow it up. Just to make a correction, the booking was made for 2 self-catering rooms with 1 person in each, that is why there was just 1 towel in the rooms, at arrival, there were 2 people for the 1 room and 1 for the second room. In the future please phone me if there is a problem for us to sort it out.
Wilma
Erica D - Mrt 2020
Algehele gradering
Dis baie basies en klein maar gemaklik en bekostigbaar.
Econo Lodge se terugvoer
Baie jammer oor julle kussings, ek sal dit opvolg, Die handdoek sal ek oor nagaan want hulle gee gewoonlik 'n handdoek per persoon
Matiisetso M - Des 2019
Algehele gradering
The stay was wonderful.
Econo Lodge se terugvoer
I am glad you enjoyed it, we look forward to seeing you again.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Werner V - Nov 2019
Algehele gradering
Die beste plek vir 'n bekostigbare, skoon, dak oor jou kop met skoon beddegoed en warm stort!
Lees meerEcono Lodge se terugvoer
Goeie dag Werner,
Baie dankie, hoop ons sien julle weer. Bly dat alles vir julle reg was.
Wilma
Willie H - Okt 2019
Algehele gradering
Was nie wow nie.
Econo Lodge se terugvoer
Dankie vir die resensie, jammer jy was nie tevrede nie maar indien moontlik laat weet my asseblief watter onderhoud ontbreek.
Wilma
Liani N - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies.
Econo Lodge se terugvoer
Goeiemore Liani,
Ek is baie jammer dat julle probleme ondervind het en dat dit nie opgelos is nie, ek weet steeds nie van die geblokte drein en stortdeur nie maar gaan defnitief uitvind daarvan.
Wilma
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Thobeka N - Aug 2019
Algehele gradering
Not that impressive.
Econo Lodge se terugvoer
I am sorry that you did not enjoy your stay.
Bossie B - Jul 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Econo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Tanya B - Jul 2019
Algehele gradering
Te kort.
Econo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons sal julle graag weer ontvang.
Mal M - Apr 2019
Algehele gradering
Convenient and well priced
Econo Lodge se terugvoer
Glad you enjoyed it.
Hannes P - Apr 2019
Algehele gradering
Vir enkeloornag is dit voldoede.
Econo Lodge se terugvoer
Beste Hannes,
Ek is jammer daaroor, ongelukkig het ons nie die volle DStv-pakket nie.
Groete,
Wilma
Nicolet M - Mrt 2019
Algehele gradering
Die kamer was netjies, skoon en gerieflik.
Econo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Wilma
Shaqeel K - Mrt 2019
Algehele gradering
The team enjoyed their experience.
Desere B - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in Secunda.
Econo Lodge se terugvoer
Beste Desere,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek sal uitvind van die handoeke, daar is altyd een vir elke gas so nie seker hoekom julle nie genoeg gehad het nie.
Toiletpapier word ook voorsien so sal ook daarna oplet.
Groete,
Wilma
Lelanie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Room is neat and tidy just very small.
Econo Lodge se terugvoer
Goeiedag Lelanie,
Jammer hieroor, dit was 'n baie besige naweek. Ongelukkig het net die groot kamers aan die buitekant kombuisfasiliteite. Daar is wel 'n ketel in die voorportaal vir koffie en tee.
Groete,
Econo Lodge
Gugu L - Mrt 2019
Algehele gradering
Very nice and clean accommodation. The 5 sleeper was spacious.
Econo Lodge se terugvoer
Thank you very much, will let them have a look at the shower head.
Wilma
Elsa S - Mrt 2019
Algehele gradering
Tevrede.
Econo Lodge se terugvoer
Baie dankie, ek sal kyk na die tafel en stoele.
Groete,
Wilma
Willem O - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelik en altyd gewillig om te help.
Econo Lodge se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle daar te gehad het.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Ntokozo M - Des 2018
Algehele gradering
It was a great place. Clean and fun.
Econo Lodge se terugvoer
Glad you enjoy the stay and see you next time.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Dave U - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Econo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Vino A - Okt 2018
Algehele gradering
Noise complaint.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Klagte oor geraas.
Die grootste probleem wat ek gehad het, is dat ons 'n troue die volgende dag (Saterdag) moes bywoon en Vrydagaand het die gashere 'n groot geraas tot na middernag gemaak. Ek is redelik seker dat al die gaste nie kon slaap nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Econo Lodge se terugvoer
Good day,
I am very sorry about this, will take it up with the host.
Mmathapelo M - Jun 2018
Algehele gradering
The stauff was friendly and great, and the place clean.
Vusi G - Mei 2018
Algehele gradering
I wouldn't mind to book there again.
Econo Lodge se terugvoer
Thank you for the response, we hope to accommodate you again.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Elize B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid ontbreek in die kamers.
Econo Lodge se terugvoer
Middag Elize
Jammer hieroor, ek neem dit op, gaste kan my bel indien daar 'n probleem is, my foon is altyd beskikbaar en dan los ons die probleem vinnig op.
Wilma
Esther S - Mrt 2018
Algehele gradering
Cheap does not have to mean untidy.
Econo Lodge se terugvoer
I am sorry that was your experience, we are very busy at the moment and not easy to keep everybody quiet.
Celeste O - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was presies wat ons gesoek het: goeie waarde vir geld, gemaklike bed en warm water!
Econo Lodge se terugvoer
Ek is baie bly dat alles reg was, dankie vir die ondersteuning.
Annelie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Neem gaste se privaatheid in ag.
Econo Lodge se terugvoer
Baie dankie, ek se vir Barbara.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Marie B - Nov 2017
Algehele gradering
Die span wat op diens was weet nie veel en was nie behulpsaam nie.
Econo Lodge se terugvoer
Ek is jammer dat jy so daar oor voel. As jy vir my met besonderhede kan gee, dan neem ek dit op met die personeel.
Wilma
Susan D - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Econo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal julle graag weer ontvang.
Sadhana B - Aug 2017
Algehele gradering
Nice and clean house.
Econo Lodge se terugvoer
Thank you, I am glad you enjoyed your stay.
Wilma
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Delicia V - Mei 2017
Algehele gradering
Was perfek geleë - netjies en skoon baie vriendelike diens en sal beslis weer daar oorslaap.
Econo Lodge se terugvoer
Beste Delicia,
Baie dankie vir die terugvoer, julle is meer as welkom om weer by ons te kom kuier.
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waboomstraat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga