Ecotel OR Tambo
- Kapasiteit: 66 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barbaraweg 319, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R429 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ecotel OR Tambo is gerieflik binne 10 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af geleë en dis ook naby die Emperors Palace Casino.
Verblyf word in kamers waarin rook verbode is gebied. Elke kamer het wit linne, en suite-badkamergeriewe, 'n klerekas met 'n spieël, 'n lessenaar, 'n TV, 'n verwarmer en 'n waaier.
Die lodge het 'n verkoopoutomaat waar gaste koeldrank en peuselhappies kan koop. Daar's ook braaigeriewe en 'n WiFi-kuberkol. Gratis, veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Vir gaste wat tussen verbindingsvlugte wil kom ontspan is daar ook 'n dagtarief beskikbaar van 10:00 tot 18:00. Doen asb. navraag.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Hafida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Barbaraweg 319, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
Sien meer verblyf in Germiston Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 66 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barbaraweg 319, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom